Buitemuurs

Toere

Die Gr7`s gaan elke jaar op ’n toer na Kaapstad. Die Gr5’s besoek jaarliks die Skool in die Wildernis (SOS – kamp) net buite Villiersdorp waar die leerders in die buitelug spanbou sessies het en ook meer leer oor die natuur en hulself.  Rugby- en Netbal toer jaarliks.  Alle grade gaan gereeld op uitstappies.