Kultuur

Laerskool Vredendal bied die volgende kultuur aktiwiteite:

  • Individuele klavier en blokfluitlesse
  • Twee kore
  • Deelname aan Eisteddfods
  • Lyndansklub
  • Konsert
  • Kultuuraande
  • Redenaars