Baie dankie aan Quinton Brand vir sy ongelooflike gebaar om ons 0/11Rugby-toerspan met Wimpy te bederf na hul harde werk en uitstekende rugby tydens die Riebeeck Kasteel-toer. 🍔👏
Ons waardeer dit opreg – sulke ondersteuning maak ’n groot verskil en motiveer ons jong spelers om aan te hou hul beste te gee. Dankie dat jy in ons kinders belê! 💙🏉 ... See MoreSee Less
Ons terrein is gedurende die eerste kwartaal opgeknap en nou kan ons spog met die eindresultaat.
Daar word baie hard gewerk by ons skool en dit bring mee dat ons vir ons leerders net die beste geleenthede en fasiliteite kan bied.
Baie dankie aan elke leerder, ouer, ondersteuner, beheerliggaamlid en opvoeder wat elke dag saam met ons hard werk om ons skool te verbeter. Ons waardeer elkeen se insette opreg🤩
Sterkte aan al ons leerders wat deelneem aan die eerste ronde van die ATKV Redenaars by Hoërskool Jan van Riebeeck! 🌟 Mag julle selfvertroue hê, julle stemme duidelik laat hoor en elke oomblik geniet.
Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle – gaan wys wat in julle steek!
RUGBY EN NETBAL Op Saterdag, 11 April 2026 het 208 netbalspeelsters en 140 rugbyspelers van o.7 tot o.13 aan 'n sportdaLaerskool Stellenboschbosch teen LS Stellenbosh en Rhenish Laerskool deelgeneem. Ons spelers het, ten spyte van die feit dat hulle baie vroeg moes opstaan, die dag gate uit geniet en pragtig gespeel.
Lea en Jana Martin se oupa,ouma en oom het gister ’n besonderse gebaar van omgee getoon deur elke leerder én personeellid op ons skoolterrein met ’n heerlike appel te bederf.
Sulke klein gebare maak ’n groot verskil en herinner ons weer hoe spesiaal ons skoolgemeenskap is. Baie dankie vir julle vriendelikheid en omgee – dit word opreg waardeer!
Hi jinne Juf... ons het mekaar nou net in die mall gekry. Mag dit 'n geseënde verjaarsdag wees op hierdie laaste vakansiedaggie voor die skool begin! Mag juf tonne bederf word en mag daar nog vele verjaarsmale wees!
Baie dankie vir alles wat juffrou doen! Ons waardeer u!
Baie geluk Carina!
Gelukige verjrsdg
Hi Carina ek onthou nog vir jou! Hou jy nog skool? XX
Baie geluk met u verjaarsdag! 🎉
U maak ’n verskil op maniere wat meer mense raaksien as wat u dink.
Wens u ’n besondere dag en ’n mooi jaar vorentoe.
Groete van SA Worksheets 📚
Baie geluk Juf Carina, hoop jy het 'n heerlike dag gehad
Baie geluk Carina. My jy n mooi en geseënde jaar hê.
Baie geluk, Carina! Mooiste wense vir jou!!
Veels geluk liewe Juffrou Carina Dyason mag dit n wonderlike nuwe lewensjaar wees!
Veels geluk Juffrou
Happy birthday liewe Carina, mag jou beker oorloop van seeninge.
Baie geluk Carina!Seënwense vir vele mooi jare!!
Baie baie geluk Carina mag dit n wonderlike dag wees
Baie geluk Carina..mooi en geseende jaar vir jou🩵🩵
Mooi dag vir jou. Baie geluk!
Baie baie geluk liewe Carina.
Wow...geniet n vreugdevolle verjaardag met baie bederf!!!!
Mag die mooiste jou deel wees deur die jaar wat voorlê!!!!!LIEFDE !!!!!
32 Rugbyspanne en 44 Netbalspanne vanuit alle provinsies in ons land en selfs Namibië, het hierdie jaar se Kobus Wiese Super Series die grootste een nóg gemaak. Dankie Laerskool Noord-Eind vir 'n ongelooflik puik georganiseerde toernooi. Beslis dié beste o.13-toernooi in die land!
Ons o.13-rugbyspan eindig in die algehele 4de plek uit 32 spanne.
Ons o.13-netbalspan eindig in die algehele 14de plek uit 44 spanne.
Tydens die toernHoër Landbouskool Bolandoland word die volgende spelers as Speler van die wedstryd beloon vir hulle uitsonderlike spel. Rugby: Geo Klein (vs Fichardtpark), Ashton Fetu (vs Beaumont) en Lyle Stewe (vs Kathu).
Netbal: Miné von Solms (3 wedstryde), Niané Lans (2 wedstryde) en Ava Isaacks (1 wedstryd).
Baie geluk aan elke speler met hierdie mooi prestasies.
Ons is ongelooflik trots op al ons spelers. Op en van die veld/baan het ons vriende gemaak en ons harte uit gespeel.
Vanaf die noorde tot die suide, wéét almal beslis nou wie Laerskool Vredendal is!
Baie geluk met juffrou se verjaarsdag. Baie seeninge❤️❤️❤️
Baie geluk met u spesiale dag! 🎂
U toewyding word opreg waardeer.
Beste wense van SA Worksheets. 📚Baie geluk met u spesiale dag! 🎂
U toewyding word opreg waardeer.
Beste wense van SA Worksheets. 📚
En daar bring jy vir my koek op jou verjaarsdag!! Baie geluk en liefde Rensche ❤️❤️❤️
Lekker verjaar
Baie geluk met jou verjaarsdag.
Baie geluk!! 🍰🎂🌹
Baie geluk! Lekker verjaar!
Happy Birthday Ms Rensche🎂🎉
Veels geluk met jou verjaarsdag. Mag dit n geseënde nuwe lewensjaar wees met baie voorspoed, vreugde, vrede en liefde.
Ek hoop hulle het jou vandag uit jou sokkies uit bederf.
Baie geluk, geniet die dag
Wow...wat n vreugde om saam,jou verjaardag te vier...deur vir jou die mooiste toe te wens.Geniet jou geliefdes en mag jy Jesus se liefde vir jou ervaar deur die jaar wat voorlê.
Jy is so geliefd..
Alle seën van Bo.
Baie geluk🩷🌷
Hartelik geluk Mevrou. Vrede, seën, liefde en sukses vir elkeen van menigte voorlêjare.
Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag jy n geseënde dag hê met lekker bederf en baie liefde. Geniet jou dag saam met jou vriende en hartsmense.
Dit is met swaar harte, maar ook met opregte dankbaarheid, dat ons vandag van julle afskeid neem.
Julle het nie net as onderwyseresse ’n verskil gemaak nie, maar ook as mense wat omgee, inspireer en elke dag lig gebring het na ons skool.
Yolandé en Melissa, julle passie vir onderrig, julle geduld en julle liefde vir kinders het diep spore gelaat. Maar wat ons altyd sal bybly, is julle aansteeklike lag – die manier waarop julle ’n klas, ’n personeelkamer en selfs ’n moeilike dag kon ophelder met julle vrolikheid en positiewe gees.
Julle het nie net kennis gedeel nie, maar ook vreugde. En dit is ’n gawe wat nie maklik vervang kan word nie.
Die leemte wat julle los, gaan groot wees, maar ons weet dat julle nuwe pad vol seëninge, groei en nuwe geleenthede sal wees. Hou aan om oral waar julle gaan, daardie lig en lag te versprei.
Baie dankie vir alles wat julle vir LSV beteken het. Julle sal opreg gemis word.
Hulle het altyd eerste mòre middag of naand oom Adrè gesè. En dit sè baie. Respek vir n grootmens. Well dan girls. En mag jul lewenspad net so mooi wees soos jul binneste mooiheid. Jul weet seker jul is van buite baie mooi. En daarop vat ons n shooter
Vir ‘n beter personeel kon ek nie vra. Sal orals waar ek gaan ‘n stukkie van LSV saam met my dra. 💚💛
Dit is darem baie waar
Voorspoed en seen vir julle.
Ons gaan julle baie mis! Sterkte met die nuwe hoofstuk en mag jul geseën wees in jul huwelikke💕🎉
Julle twee is puik. Ons gaan julle baie mis. Julle nuwe skole is bevoorreg om twee sulke oulike juffrouens te kry.
Ons gaan julle beslis mis!!! Alle sterkte met die pad vorentoe❤️
Ons gaan julle baie mis. Dankie vir elke liewe positiewe inset in ons kinders se lewens.
Gaan julle twee baie mis! ❤️ ❤️
Nou wil ek net weet hoe stil gaan die personeel kamers soggens wees? En by alles het jul my nie eens kom bye se nie? Sterkte vir jul by Bitters en by die rooi katte.
Twee stunning onderwysers wat LSV verloor! Dankie vir dit wat julle vir my kind en al die ander kinders gedoen en beteken het. Alle voorspoed met julle nuwe journeys en ek hoop julle nuwe skole weet dat hulle diamante kry!
Vandag groet ons vir Yolandé Cronje en Melissa Goosen 🌸
Dankie vir julle passie, omgee en die vreugde wat julle gebring het.
Julle het ’n blywende merk gelaat en sal opreg gemis word.
Beste wense vir die pad vorentoe. 💐
Groete van SA Worksheets
Baie dankie aan Stemmet Transport, Neo Design en Advanced Financial Planning wat ons 0/13 rugbyseuns borg en dit moontlik gemaak het om ons rugbyseuns so trots en netjies te laat lyk! 🙌🏉
Dankie vir die spandrag, opwarming hempies en keppies – julle bydrae beteken ongelooflik baie vir elke speler.
Julle ondersteuning gee nie net selfvertroue op die veld nie, maar wys ook vir die seuns dat daar mense is wat in hulle glo.
Op 25 Maart 2026 het Laerskool Vredendal ’n interne redenaarsgeleentheid aangebied. Hierdie geleentheid is geskep om leerders die geleentheid te gee om hul toesprake met selfvertroue voor ’n gehoor te lewer.
Ons bekwame beoordelaars het ’n waardevolle bydrae gelewer tot ons leerders se groei en ontwikkeling deur konstruktiewe en opbouende terugvoering te gee. Die beoordelaars was: mnr. Andreas Sindyamba, Speaker van die Matzikama Munisipaliteit; me. M. Tamponi, Kultuurhoof van Hoërskool Vredendal; en me. M. Engelbrecht, Afrikaanse vakhoof van Laerskool Vredendal.
Baie dankie aan elke beoordelaar vir hul tyd en betrokkenheid. Ons is opreg dankbaar vir julle insette. Baie geluk ook aan al ons redenaarsdeelnemers - julle harde werk en moed om voor ’n gehoor te praat, is prysenswaardig! ... See MoreSee Less
Me Marquerite Tamponi was ook 'n Beertjie in my klas Gr 1 1994🐻❤️‼️ Super duper trots op haar👏👏
Dankie vir die geleenthede wat julle vir ons kinders bied👏🏻😁
BEHEERLIGGAAM
Mnr. Theo van Zyl is tydens die tussenverkiesing as verteenwoordiger op ons BHL verkies. Ons wens hom alle sterkte toe vir sy termyn wat voorlê. ... See MoreSee Less
Help met wysheid en INSIG,want skoolsake is gekompliseerd...beskou sake van die dag met deurSIGTIGHEID...sodat die uitkomste HELDER voor OË ervaar word.
Jy het soveel ondervinding om van alle kante na n saak te KYK.
Baie geluk...so n posisie dra groot gewig.Geniet die betrokkenheid by ons mensies en personeellede...en n strewe na volhoubare verbeterings.
👏👏👏👏👏👏👏❣❣❣❣❣❣❣
Baie geluk!!!!Geniet die vreugde van n verjaardag.Jesus-liefde...elke dag vir jou.Dankie...van n dankbare Ouma vir jou opvoedingstaak.❣⚘
Ons is bevoorreg om vir Zani op ons personeel te hê💋🙏🎶🎹🎸🎂
Veels geluk liefste Lizanie xxxx
Happy Birthday 🎂🎊🎁
Baie geluk Lizanie. Mooi jaar vir jou.
Baie geluk.Mooi jaar vir jou.
Veels geluk Lizanie!
Baie geluk met jou verjaarsdag
Baie geluk ons Gr 4 A juffie met die verjaarsdag, mag Onse Hemelse Vader U nog vele jare spaar,dankie vir als wat u vir my beteken lekker verjaar verder
Mooiste Juffrou van binne en buite! Nogmaals baie geluk!🩷
Baaaie geluk liewe Lizanie Koegelenberg !! Weet jy is sommer bja bederf!!🍰🎂❤️🙏 Blessings vir jou nuwe lewensjaar!!🌻❤️
Baie geluk tannie Raymundah ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Happy bday
Happy Birthday 💕 have a wonderful day
Baie geluk tannie Raymundah Diergaardt 😁🥳
Blessed birthday wishes Moena may God bless you and Keep you for many years to come 🎂
Baie geluk met jou verjaardag.Mag jy n vreugdevolle jaar geniet vorentoe.
Baie geluk Munah geniet jou daggie baie liefde
Baie geluk Raymunda!!!
Baie geluk Raymundah Diergaardt. God rykste seën alles wat mooi.
.geluk myy antie
Baie geluk! 🎉 Hou aan om ’n verskil in leerders se lewens te maak. Groete van SA Worksheets. 📚
Happy birthday Raymundah many blessings
Baie geluk Raymunda
Baie geluk💕
Baie geluk ❤️🙏🙌 blessings
View more comments
Baie dankie aan Quinton Brand vir sy ongelooflike gebaar om ons 0/11Rugby-toerspan met Wimpy te bederf na hul harde werk en uitstekende rugby tydens die Riebeeck Kasteel-toer. 🍔👏
Ons waardeer dit opreg – sulke ondersteuning maak ’n groot verskil en motiveer ons jong spelers om aan te hou hul beste te gee. Dankie dat jy in ons kinders belê! 💙🏉 ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
RUGBY- EN NETBAL vs Laerskool Noord-Eind
Kom geniet 'n heerlike dag langs die sportveld saam met ons en kom ondersteun die Dallers.
Saterdag, 18 April 2026
Tyd: Wedstryde begin 09:00
Plek: Laerskool Vreden#dallertrotstrots ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Sterkte met môre se wedstryde!
Can we broadcast this live to parents, the elderly and school sponsors who cannot attend in person?
.sterkte dallers🔰🔰🔰🔰🔰🔰
Sterkte Dallers
NETBAL
Baie geluk aan ons 14 netbalspeelsters wat in die Matzikama Sone-span opgeneem is.
Die Weskus-Noord proewe vind op 21 April by Augsburg Landbougimnasium plaas.
#trotsedallers ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Baie geluk, Dallers!
Baie geluk julle⚽️❤️‼️
Sterkte aan julle ALMAL.
Mooi Dallers
Trots
Baie geluk. Weet sommer jul is onoorwonne.
Sal jle asb Vi Calvinia NoordKaap weghou van os distrik se sport af dus so verkeerd hle vat os kinders se plekke Al v jare af
🔥🔥🔥
Baie geluk
Baie geluk julle! 🥳🥳🥳
Sterkte vir jul spannetjie
Baie geluk Dallers
View more comments
TERREIN
Ons terrein is gedurende die eerste kwartaal opgeknap en nou kan ons spog met die eindresultaat.
Daar word baie hard gewerk by ons skool en dit bring mee dat ons vir ons leerders net die beste geleenthede en fasiliteite kan bied.
Baie dankie aan elke leerder, ouer, ondersteuner, beheerliggaamlid en opvoeder wat elke dag saam met ons hard werk om ons skool te verbeter. Ons waardeer elkeen se insette opreg🤩
Video deur Henlo Du Toit
#dallerkampioene
#dallertrots
#saamisonsbeter ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Mooiste skool ooit
Ek was self bevoorreg om daar skool te gaan, Mnr Piet Coetzee was ons skoolhoof.
Rhyni Kilian🥺
🙌🏾
View more comments
Sterkte aan al ons leerders wat deelneem aan die eerste ronde van die ATKV Redenaars by Hoërskool Jan van Riebeeck! 🌟
Mag julle selfvertroue hê, julle stemme duidelik laat hoor en elke oomblik geniet.
Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle – gaan wys wat in julle steek!
#dallerkampioene ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Trots op elkeen van julle🙏🙏
RUGBY EN NETBAL
Op Saterdag, 11 April 2026 het 208 netbalspeelsters en 140 rugbyspelers van o.7 tot o.13 aan 'n sportdaLaerskool Stellenboschbosch teen LS Stellenbosh en Rhenish Laerskool deelgeneem. Ons spelers het, ten spyte van die feit dat hulle baie vroeg moes opstaan, die dag gate uit geniet en pragtig gespeel.
Baie dankie Stellies vir julle gasvryheid. Baie dankie ook aan Elwin van Greunen vir die mooi foto's van ons #dallerkampioener#dallertrotsa#ysterslypysterrslypyster ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Living Ball
🍎🍏 ’n Opregte dankie uit ons harte! 🍏🍎
Lea en Jana Martin se oupa,ouma en oom het gister ’n besonderse gebaar van omgee getoon deur elke leerder én personeellid op ons skoolterrein met ’n heerlike appel te bederf.
Sulke klein gebare maak ’n groot verskil en herinner ons weer hoe spesiaal ons skoolgemeenskap is. Baie dankie vir julle vriendelikheid en omgee – dit word opreg waardeer!
❤️ Saam groei ons sterker. ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Kyk hoe handig kom my appelkostuums in van jare gelede se konsert van 2002🍎🍎🍎🍎‼️
My Aninda kind was mos n appeltjie in die konsert
Baie geluk juffrou Carina. ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Baie geluk juffrou Carina!
Hi jinne Juf... ons het mekaar nou net in die mall gekry. Mag dit 'n geseënde verjaarsdag wees op hierdie laaste vakansiedaggie voor die skool begin! Mag juf tonne bederf word en mag daar nog vele verjaarsmale wees! Baie dankie vir alles wat juffrou doen! Ons waardeer u!
Baie geluk Carina!
Gelukige verjrsdg
Hi Carina ek onthou nog vir jou! Hou jy nog skool? XX
Baie geluk met u verjaarsdag! 🎉 U maak ’n verskil op maniere wat meer mense raaksien as wat u dink. Wens u ’n besondere dag en ’n mooi jaar vorentoe. Groete van SA Worksheets 📚
Baie geluk Juf Carina, hoop jy het 'n heerlike dag gehad
Baie geluk Carina. My jy n mooi en geseënde jaar hê.
Baie geluk, Carina! Mooiste wense vir jou!!
Veels geluk liewe Juffrou Carina Dyason mag dit n wonderlike nuwe lewensjaar wees!
Veels geluk Juffrou
Happy birthday liewe Carina, mag jou beker oorloop van seeninge.
Baie geluk Carina!Seënwense vir vele mooi jare!!
Baie baie geluk Carina mag dit n wonderlike dag wees
Baie geluk Carina..mooi en geseende jaar vir jou🩵🩵
Mooi dag vir jou. Baie geluk!
Baie baie geluk liewe Carina.
Wow...geniet n vreugdevolle verjaardag met baie bederf!!!! Mag die mooiste jou deel wees deur die jaar wat voorlê!!!!!LIEFDE !!!!!
View more comments
SPORT: KWSS
28 Maart tot 1 April 2026 ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Pragtig julle
SPORT: KWSS 2026
32 Rugbyspanne en 44 Netbalspanne vanuit alle provinsies in ons land en selfs Namibië, het hierdie jaar se Kobus Wiese Super Series die grootste een nóg gemaak. Dankie Laerskool Noord-Eind vir 'n ongelooflik puik georganiseerde toernooi. Beslis dié beste o.13-toernooi in die land!
Ons o.13-rugbyspan eindig in die algehele 4de plek uit 32 spanne.
Ons o.13-netbalspan eindig in die algehele 14de plek uit 44 spanne.
Tydens die toernHoër Landbouskool Bolandoland word die volgende spelers as Speler van die wedstryd beloon vir hulle uitsonderlike spel.
Rugby: Geo Klein (vs Fichardtpark), Ashton Fetu (vs Beaumont) en Lyle Stewe (vs Kathu).
Netbal: Miné von Solms (3 wedstryde), Niané Lans (2 wedstryde) en Ava Isaacks (1 wedstryd).
Baie geluk aan elke speler met hierdie mooi prestasies.
Ons is ongelooflik trots op al ons spelers. Op en van die veld/baan het ons vriende gemaak en ons harte uit gespeel.
Vanaf die noorde tot die suide, wéét almal beslis nou wie Laerskool Vredendal is!
Baie dankie aan elke borg, elke ouer en elke ondersteuner wat dit jaarliks vir ons moontlik maak om aan hierdie finonimale sporttoernooi deel te ne#dallertrotstr#dallerkampioeneio#ysterslypysteryster ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Baie geluk LS Vredendal. Ons trots op elke kind wat daar was en jul bes probeer het.
Baie mooi dallers
Baie geluk Laerskool Vredendal..Bly ek kon julle Dinsdag in aksie sien...rugby en netbal!!DALLERS BO!!
... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Prys ons Here!!!!🙌🙌🙌
Prys die Here. Amen.
Baie geluk tannie Tania. ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Geniet jou verjaardag.Mooiste toegebid op die jaar wat voorlê.Liefde.
Happy bday Tania Coetzee alles wat mooi is vir die nuwe lewensjaar
Baie geluk met u verjaarsdag! 🎉 Dankie vir alles wat u vir die leerders doen. Groete van SA Worksheets. 📚
Baie geluk met u geboortedag tannie Tania. Alles wat mooi is vir die jaar vorentoe!
happy birthday!!!!!
Lekker verjaar❤️❤️❤️Dankie vir alles..
Veels geluk liewe Tania. Jy verjaar saam met my ma.
Liefste Tania baie geluk op jou verjaarsdag mag j n super dagi he
Baie geluk Tania... mag die nuwe lewensjaar vir jou vol vreugde, seen en mooi verrassings wees ...
Happy birthday Ms Tania🥳🥳🥳
Happy birthdays mooi Tania. Jy het n hart van goud🎶🎹🙏💋♥️
Baaaie geluk liewe Tania Coetzee !! Blessings vir jou nuwe lewensjaar 🎂⚘️🙏
View more comments
Baie geluk tannie Rensche. ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Baie geluk met juffrou se verjaarsdag. Baie seeninge❤️❤️❤️
Baie geluk met u spesiale dag! 🎂 U toewyding word opreg waardeer. Beste wense van SA Worksheets. 📚Baie geluk met u spesiale dag! 🎂 U toewyding word opreg waardeer. Beste wense van SA Worksheets. 📚
En daar bring jy vir my koek op jou verjaarsdag!! Baie geluk en liefde Rensche ❤️❤️❤️
Lekker verjaar
Baie geluk met jou verjaarsdag.
Baie geluk!! 🍰🎂🌹
Baie geluk! Lekker verjaar!
Happy Birthday Ms Rensche🎂🎉
Veels geluk met jou verjaarsdag. Mag dit n geseënde nuwe lewensjaar wees met baie voorspoed, vreugde, vrede en liefde. Ek hoop hulle het jou vandag uit jou sokkies uit bederf.
Baie geluk, geniet die dag
Wow...wat n vreugde om saam,jou verjaardag te vier...deur vir jou die mooiste toe te wens.Geniet jou geliefdes en mag jy Jesus se liefde vir jou ervaar deur die jaar wat voorlê. Jy is so geliefd.. Alle seën van Bo.
Baie geluk🩷🌷
Hartelik geluk Mevrou. Vrede, seën, liefde en sukses vir elkeen van menigte voorlêjare.
Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag jy n geseënde dag hê met lekker bederf en baie liefde. Geniet jou dag saam met jou vriende en hartsmense.
View more comments
Word deel van ons dinamiese span. ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Word deel van ons dinamiese span. ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
RUGBY- EN NETBALTOER
Baie sterkte aan ons o.13A spanne wat vanaf 27 Maart tot 1 April aan Laerskool Noord-Eind se Kobus Wiese Super Series in die Paarl @ Hoër Landbouskool Boland deelneem.
Geniet elke oomblik!
#trotsedallers
#dallerkampioene ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Baie sterkte almal. Gaan geniet en doen net jul bes.
Vandag moet ons groet...
Liewe Yolandé Cronje en Melissa Goosen
Dit is met swaar harte, maar ook met opregte dankbaarheid, dat ons vandag van julle afskeid neem.
Julle het nie net as onderwyseresse ’n verskil gemaak nie, maar ook as mense wat omgee, inspireer en elke dag lig gebring het na ons skool.
Yolandé en Melissa, julle passie vir onderrig, julle geduld en julle liefde vir kinders het diep spore gelaat. Maar wat ons altyd sal bybly, is julle aansteeklike lag – die manier waarop julle ’n klas, ’n personeelkamer en selfs ’n moeilike dag kon ophelder met julle vrolikheid en positiewe gees.
Julle het nie net kennis gedeel nie, maar ook vreugde. En dit is ’n gawe wat nie maklik vervang kan word nie.
Die leemte wat julle los, gaan groot wees, maar ons weet dat julle nuwe pad vol seëninge, groei en nuwe geleenthede sal wees. Hou aan om oral waar julle gaan, daardie lig en lag te versprei.
Baie dankie vir alles wat julle vir LSV beteken het. Julle sal opreg gemis word.
Beste wense vir die pad vorentoe 🌸 ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Hulle het altyd eerste mòre middag of naand oom Adrè gesè. En dit sè baie. Respek vir n grootmens. Well dan girls. En mag jul lewenspad net so mooi wees soos jul binneste mooiheid. Jul weet seker jul is van buite baie mooi. En daarop vat ons n shooter
Vir ‘n beter personeel kon ek nie vra. Sal orals waar ek gaan ‘n stukkie van LSV saam met my dra. 💚💛
Dit is darem baie waar
Voorspoed en seen vir julle.
Ons gaan julle baie mis! Sterkte met die nuwe hoofstuk en mag jul geseën wees in jul huwelikke💕🎉
Julle twee is puik. Ons gaan julle baie mis. Julle nuwe skole is bevoorreg om twee sulke oulike juffrouens te kry.
Ons gaan julle beslis mis!!! Alle sterkte met die pad vorentoe❤️
Ons gaan julle baie mis. Dankie vir elke liewe positiewe inset in ons kinders se lewens.
Gaan julle twee baie mis! ❤️ ❤️
Nou wil ek net weet hoe stil gaan die personeel kamers soggens wees? En by alles het jul my nie eens kom bye se nie? Sterkte vir jul by Bitters en by die rooi katte.
Twee stunning onderwysers wat LSV verloor! Dankie vir dit wat julle vir my kind en al die ander kinders gedoen en beteken het. Alle voorspoed met julle nuwe journeys en ek hoop julle nuwe skole weet dat hulle diamante kry!
Vandag groet ons vir Yolandé Cronje en Melissa Goosen 🌸 Dankie vir julle passie, omgee en die vreugde wat julle gebring het. Julle het ’n blywende merk gelaat en sal opreg gemis word. Beste wense vir die pad vorentoe. 💐 Groete van SA Worksheets
View more comments
KWSS NETBALTOER - 27 Maart tot 1 April 2026
Ons o.13A-Netbalspan vertrek môre na die Kobus Wiese Super Series wat deur Laerskool Noord-Eind by Boland Landbou aangebied word.
Baie dankie aan al ons borge wat hierdie geleentheid vir ons dogters moontlik maak.
Bandkorp Vredendal
Worksafe
Koos Coetzee Prokureurs
JR Drilling
Nexus 32
Stemmet Transport
Neo Design
Vredendal besproeiing
Ons spog met nuwe baadjies, opwarmingstops, visors, speelklere en ander bederfies.
Dankie ook aan elke ouer wat hierdie geleentheid vir hul kinders moontlik maak.
Ons waardeer elkeen van ons borge opreg.💛💚
#Saamstaan #dallerkampioene
#dallertrots ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Sterkte en geniet dit! #dallertrots
Geniet!!!
Baie dankie aan Stemmet Transport, Neo Design en Advanced Financial Planning wat ons 0/13 rugbyseuns borg en dit moontlik gemaak het om ons rugbyseuns so trots en netjies te laat lyk! 🙌🏉
Dankie vir die spandrag, opwarming hempies en keppies – julle bydrae beteken ongelooflik baie vir elke speler.
Julle ondersteuning gee nie net selfvertroue op die veld nie, maar wys ook vir die seuns dat daar mense is wat in hulle glo.
Ons waardeer elkeen van julle opreg. Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie! 💙
#dankbaar #SpanTrots ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Dankie. Dit lyk baie mooi.
Baie dankie ons sè almal so
Jul lyk baie "grand" met jul klere en keppies💚💛
View more comments
Baie dankie aan ons fantastiese borge vir die pragtige hoedjies en hempies vir ons o/11 Rugby en o/12 Netbal Riebeek Vallei toer! 🙌
’n Spesiale woord van dank aan Rentia Basson van Skoolmark, asook WK en Berenice Bergh van Matzi Liquer en Bergh Vervoer.
Julle ondersteuning en omgee word opreg waardeer en het ’n groot verskil gemaak.
Ons sal dit met trots dra en die herinneringe vir altyd koester! 👕🧢
Baie dankie dat julle deel is van hierdie spesiale geleentheid! 🌟 ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Groot dankie...dis so n mooi gebaar. Die "girls moes net voor poseer het...😁
Jul lyk tog te spoggerig💚💛
Pragtig! Baie dankie borge!
View more comments
Op 25 Maart 2026 het Laerskool Vredendal ’n interne redenaarsgeleentheid aangebied. Hierdie geleentheid is geskep om leerders die geleentheid te gee om hul toesprake met selfvertroue voor ’n gehoor te lewer.
Ons bekwame beoordelaars het ’n waardevolle bydrae gelewer tot ons leerders se groei en ontwikkeling deur konstruktiewe en opbouende terugvoering te gee. Die beoordelaars was: mnr. Andreas Sindyamba, Speaker van die Matzikama Munisipaliteit; me. M. Tamponi, Kultuurhoof van Hoërskool Vredendal; en me. M. Engelbrecht, Afrikaanse vakhoof van Laerskool Vredendal.
Baie dankie aan elke beoordelaar vir hul tyd en betrokkenheid. Ons is opreg dankbaar vir julle insette. Baie geluk ook aan al ons redenaarsdeelnemers - julle harde werk en moed om voor ’n gehoor te praat, is prysenswaardig! ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Me Marquerite Tamponi was ook 'n Beertjie in my klas Gr 1 1994🐻❤️‼️ Super duper trots op haar👏👏
Dankie vir die geleenthede wat julle vir ons kinders bied👏🏻😁
BEHEERLIGGAAM
Mnr. Theo van Zyl is tydens die tussenverkiesing as verteenwoordiger op ons BHL verkies. Ons wens hom alle sterkte toe vir sy termyn wat voorlê. ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Baie geluk mol Theo En Ebenette VanZyl vat vas
Baie geluk aan n bekwame 👏🏻
Baie geluk Mol. Laat die job loop.
Congratulations
Baie baie sterkte.. Grrooooot aanwins vir skool
Baie geluk Theo!
Geluk Mol!!
Help met wysheid en INSIG,want skoolsake is gekompliseerd...beskou sake van die dag met deurSIGTIGHEID...sodat die uitkomste HELDER voor OË ervaar word. Jy het soveel ondervinding om van alle kante na n saak te KYK. Baie geluk...so n posisie dra groot gewig.Geniet die betrokkenheid by ons mensies en personeellede...en n strewe na volhoubare verbeterings. 👏👏👏👏👏👏👏❣❣❣❣❣❣❣
GELUK EN STERKTE
Baie geluk!
Baie geluk!!
Baie Geluk! Sterkte.
Baie geluk Theo
Geluk Theo!!
Baie geluk Theo!
Baie geluk!
View more comments
Baie geluk juffrou Lizanie. ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Happy birthday Ms Lizanie🥳🥳🥳
Baie geluk!!!!Geniet die vreugde van n verjaardag.Jesus-liefde...elke dag vir jou.Dankie...van n dankbare Ouma vir jou opvoedingstaak.❣⚘
Ons is bevoorreg om vir Zani op ons personeel te hê💋🙏🎶🎹🎸🎂
Veels geluk liefste Lizanie xxxx
Happy Birthday 🎂🎊🎁
Baie geluk Lizanie. Mooi jaar vir jou.
Baie geluk.Mooi jaar vir jou.
Veels geluk Lizanie!
Baie geluk met jou verjaarsdag
Baie geluk ons Gr 4 A juffie met die verjaarsdag, mag Onse Hemelse Vader U nog vele jare spaar,dankie vir als wat u vir my beteken lekker verjaar verder
Mooiste Juffrou van binne en buite! Nogmaals baie geluk!🩷
Baaaie geluk liewe Lizanie Koegelenberg !! Weet jy is sommer bja bederf!!🍰🎂❤️🙏 Blessings vir jou nuwe lewensjaar!!🌻❤️
Baie geluk juffrou Lizanie
Baie baie geluk.....
Baie geluk
Baie geluk ! 🩷
Baie geluk met jou verjaarsdag!
Baie geluk met jou verjaarsdag!🎂
View more comments