Aansoeke
Aansoeke vir toelating in 2024

Neem Kennis
Neem asseblief kennis dat aansoeke vir 2025 vanaf 11 Maart – 12 April 2024 aanlyn by die WKOD se webblad gedoen moet word by
Gou Spring
Nuwe Aansoeke:
Gr 1 EN Gr 8
13 Maart tot 12 April
Gr R en RR
1 Augustus tot 16 Augustus
Gr 2 – 7
Gebruik gedrukte oorplasingsvorm