Skoolfonds

Belangrikke inligting!

Aansoek vir toelating in 2024

Neem asseblief kennis dat aansoeke vir 2024 vanaf 13 Maart 2023 aanlyn by die WKOD se webblad gedoen moet word by

Sluitingsdatum vir aansoeke

14 April 2023.

Die uitslag van die aansoek sal op die aanlynsisteem verskyn sodra dit afgehandel is teen einde Mei 2023.

Finansiële inligting

Skoolfonds beloop R1 490 per maand oor 10 maande. Gelykstaande aan R14 900 per jaar.