ALL AGES NETBALL Baie geluk aan Kiahna Campbell se Wes-Kaap Willows span wat in die algehele 3de plek (o.13-afdeling) by SA's geeΓ―ndig he#dallertrotst#dallerkampioenpioen ... See MoreSee Less
π Baie geluk aan ons Top 10 Akademiese Uitblinkers! π (In alfabetiese volgorde)
Vandag vier ons die leerders wat met toewyding, deursettingsvermoΓ« en harde werk 'n plek onder ons Top 10 Akademiese Uitblinkers verwerf het. Julle prestasie is iets om opreg trots op te wees. Baie geluk!
Ons wil egter ook erkenning gee aan elke leerder wat hierdie kwartaal hard gewerk, ure ingesit en hul beste gelewer het. Al het jy nie hierdie keer die Top 10 gehaal nie, beteken dit nie jou harde werk het ongesiens verbygegaan nie. Hou aan glo in jouself, werk doelgerig en streef na jou beste β elke tree vorentoe is 'n prestasie.
'n Opregte dankie aan ons toegewyde onderwysers en ondersteunende ouers wat elke leerder aanmoedig om hul volle potensiaal te bereik.
By Laerskool Vredendal glo ons dat niemand alleen groot dinge bereik nie. Ons huidige waardetema is Spanwerk, want ons het mekaar nodig.
Soos die spreekwoord sΓͺ: βAlleen kan ons so min doen; saam kan ons soveel bereik.β
Wanneer ons saamwerk, mekaar ondersteun, aanmoedig en respekteer, word uitdagings makliker en suksesse groter. Elke leerder, opvoeder en ouer speel βn belangrike rol in ons skoolspan.
Die Junior Koor sΓͺ dankie aan die NG kerk vir hul hartlike ontvangs en vadersdagbederfies. Die kinders het almal se harte aangeraak met hul pragtige sang.
Begeleier: Sarita van Dyk Koorleiers: Gideonie Basson en Joanita ElsπΆπΉπΉπΉπΉ ... See MoreSee Less
Baie dankie aan Vredendal Sportklub vir die finansiΓ«le ondersteuning aan ons provinsiale spelers wat gedurende die vakansie aan verskeie toernooie gaan deelneem.
Ons skool waardeer u betrokkendheid en ondersteuning aan, en ontwikkeling van, ons jong rugby- en netbalspelers.
Ek het letterlik in trane uitgebars oor hierdie tragedie. My innige innige medelye met die heengaan van die toegewyde opvoeder. Ek dink aan en bid vir die res van opvoeders en leerders wat deur hierdie tragedie getref is en vir Laerskool Kathu in geheel met families en gemeenskap ingesluit. ππΌ π’ ππ’ππΌ
Ek dink aan jle
Ons bid vir julle dat God die heling sal bring wat so brood nodig is.
ππππ Ons bid vir julle. Innige simpatie
Is hartseer maar glo God is naby familie wat gebroke is Godomvou sy arms aan eleven wat in rou is ook aan skool personeel leerders God sal julle troos en versterk in die tyd van pyn julle is in my gebede
Innige simpatieπππ
Sterkte aan almal
Die Here gee jul krag!!!
Soo sadππ
Innige meegevoel ππ
Ai jinne dis so hartseer. Innige meegevoel aan die oorledenes se ouers.Sterkte vir die onderwysers, mede leerders, families, die hoof van die skool.Mag die Here julle troos wees in hierdie hartseer tyd.π₯Ίπ₯Ίππππππ
Baie dankie LSV. Dit word opreg waardeer.
Hartseer verby...
R.I.V juffrou, ek ken nie een van julle nie maar kannie ophou dink aan die hartseer tragedie nie. Sterkte vir almal wat se harte stukkend is en vir almal wat seergekry het asook vir die man wat sonder sy vrou en sy dogtertjie wat nou sonder
haar mamma moet grootword
ππ»ππ»
π
πππ
ππ
π₯Ίπ₯Ίππ
Ons bid vir julle
Innige simpatieππππ
Innige SimpatieππΌ
U BLY IN ONS GEBEDE!STERKTE MET HELINGS PROSES EN DIE PAD NA HELING
CRAVENWEEK RUGBY
Baie geluk aan die O.13-Boland Cravenweekspan wat 2de in die toernooi geeΓ―ndig het nadat hulle naelskraap teen SWD in die finaal (25-17) verloor het.
Ons is baie trots op LSV se 3 verteenwoordigers in die Boland A-span.
#dallertrots
#dallerkampioene ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
INTERSKOLE 2026 ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
ππ
O.13 STEAKETE
As jy lus is vir n lekker kuier saam met lekker mense... ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Baie geluk meneer Werner. ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Baie geluk!
Hbd
Happy birthday π
Baie geluk Werner. Mooi dag en geseënde jaarπ
Happy birthday πΉπΆπΉπΈπOns geniet jou mooi menswees en humor. Die kinders is bevooreg π₯°
Hpy bday mnr God bless
Geluk Werner.
Veels geluk Werner!
Baie geluk Mnr Wernerππ
Veels geluk!
Happy birthday π π
Baie geluk
Baie geluk
Baie geluk Mnr
View more comments
Baie geluk oom Dirk. ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Veels geluk oom Dirk
Nou wink die aftrede. LSV gaan jou verseker baie mis. Hoop jy het lekker verjaar.
Baie geluk ou maat. Jy raak mos nou oud.
Gelyk Dirk met jou verjaarsdag. Hoop jy het n heerlike bederfdag saam met jou vriende en hartsmense. Geniet die dag
Mooi jaar dirk . Lekker dag
Hbd. Blessingsπ§π°βοΈ
Baie geluk. Lekker verjaar
Baie geluk.Geniet n wonderlike jaar vorentoe...
Om so gereken te word is 'n voorreg. Waardeer dit. Wees veilig.
More. Baie geluk. Seeninge vir die jaar. Geniet jou dag.
Geluk liewe kleintydse maatjie
Lekker verjaar!!
Baie geluk Dirk
Baie geluk Oom Dirk geniet jou aftrede binnekortπ₯³π₯³
Geluk OOM Dirk!! Mag dit 'n Geseënde en Voorspoedige jaar wees!!
Baie Geluk oompieπ₯³π
Baie geluk, Dirk. Lekker verjaar!!
Baie geluk Dirk!!
Baie geluk
Baie geluk Dirk
Baie geluk ! π
View more comments
ALL AGES NETBALL
Baie geluk aan Kiahna Campbell se Wes-Kaap Willows span wat in die algehele 3de plek (o.13-afdeling) by SA's geeΓ―ndig he#dallertrotst#dallerkampioenpioen ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Baie geluk Kiahna, ons is saam trots! ππ #dallertrots
Baie geluk!!
Kiahna & Team
Welldone girls
You go girlπππ₯
Baie geluk. Ons is trots op jou
Congratulations Kiahna and team β€οΈπ₯³
Baie geluk Kiahna
View more comments
... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Baie geluk oom Andries. ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Man van god π Baji geluk met u se vrjaarsdag mag god u seen met Nog vele meer Baji geluk π₯³π₯³π₯³en behou u se moi gesindheid π
Baie geluk opjou verjaarsdag Andrie Van Wyk... Bly die goeie mens en voorbeeld wie jy is...God rykste seeninge op jou lewenspad
Baie geluk met die verjaarsdag oom Andries! Mag dit 'n baie mooi en geseënde jaar vir u wees!
Geniet jou verjaardag....mooiste vir die jaar wat voorlê.
Happy birthday 21 years
Baie geluk en dankie vir al jou harde werk Andries. Ons waardeer jou
Hpy bday Andries God bless enjoy
Baie geluk ! ππππππ
Baie geluk Andries! Weet dit sal 'n geseënde dag en jaar weesβΌοΈ Geniet jou daggieπππ₯³βΌοΈ
ππππ happy birthday, abundant Blessings on your birthday ππ₯³.
View more comments
KOORFEES 2026 ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Baie stertke Lyle Stewe, Jean du Preez en Geo Klein wat van vandag af Boland verteenwoordig by die jaarlikse Cravenweek.
Volg hulle gerus deur die skakel te gebruik:
live.supersportschools.com/events/6a4121729456f6f09b5b9093
#dallerkampioen
#lsvtrots ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Baie sterte en seèn.
Sterkte aan ons Dallersπ―ππͺ
Mooi so geniet dit.
Baie sterkte seuns, net jul beste DALLERTROTS. πππππ
View more comments
NETBAL
Ons wens Kiahna Campbell (o.13) alle sterkte toe met SA Skole kampioenskappe wat hierdie week in Boksburg plaasvind.
#dallertrots
#dallerkampioen ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
VAKANSIE.
Oor en Uit.
Ons los hulle nou in die ouers se hande. ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Geniet die vakansie,oulike Dallers
Julle is oulikβ€οΈ
Oulik julle. Geniet d vakansie
ENJOY JULLE VAKANSIE β€οΈπ§‘ππ
And our duty as parents resumes π€£π€£π€£
Te dierbaar vir wpordr.
Love it!!!
Enjoy enjoy wees asb veilig.
View more comments
Ons Grondslagfase leerders het gister hul PEP -Netbaltoernooisertifikate asook hul Olifantsvallei sertifikate ontvang.
Baie geluk met jule mooi prestasies.
#lsvtrots ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
π Baie geluk aan ons Top 10 Akademiese Uitblinkers! π
(In alfabetiese volgorde)
Vandag vier ons die leerders wat met toewyding, deursettingsvermoΓ« en harde werk 'n plek onder ons Top 10 Akademiese Uitblinkers verwerf het. Julle prestasie is iets om opreg trots op te wees. Baie geluk!
Ons wil egter ook erkenning gee aan elke leerder wat hierdie kwartaal hard gewerk, ure ingesit en hul beste gelewer het. Al het jy nie hierdie keer die Top 10 gehaal nie, beteken dit nie jou harde werk het ongesiens verbygegaan nie. Hou aan glo in jouself, werk doelgerig en streef na jou beste β elke tree vorentoe is 'n prestasie.
'n Opregte dankie aan ons toegewyde onderwysers en ondersteunende ouers wat elke leerder aanmoedig om hul volle potensiaal te bereik.
Welgedaan aan al ons leerders! Ons is trots op elkeen#lsvtrotse#Top10LSVTrots #Top10 ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Baie mooi almal wat so hard gewerk het. Baie geluk Andries Botha van graad 6. Ouma en oupa is trots op jou.
Baie geluk jul ..Evan Adams en Brian ek is super trots op jul dat ek deel kon wees van jul grondslag legging ..bou so voort
Baie geluk julle !!!
Welgedaan
So trots op julleβΌοΈ Baie gelukπππ
Hanlie Coetzee
Massimo Gilermo Diergaardt
Baie geluk julle, well done πͺπͺ
Baie geluk julle!
Baie geluk
View more comments
RUGBY- EN NETBAL STEAKETE
Ons jaarlikse fondsinsamelingsprojek om ons o.13 toerspanne te ondersteun, vind op 24 Julie plaas.
Slegs 200 plekke beskikbaar! Spring gou en kry jou kaartjie NOU! ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Die einde van die kwartaal is amper hier!
Dit was 'n uitdagende een, maar ons skip seil voort.
Ons LV-ouers het ons personeel bederf met heerlike melkkos...wat ons harte warm laat klop vir julle opregte omge#dallersgeeomg#dallerstaansaamnsaam ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Soooooo ken ek Laerskool Vredendal se OOV - hardwerkend en omgee-harte vir personeel en kindersππβΌοΈ
Vir seker. Ons Skool is netjies en Ondewysers uitstekend
Ek voeg my stem by met diep dankbaarheid. Dankie aan almal betrokke...ons waardeer gewis!!!!
... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Nou eers
By Laerskool Vredendal glo ons dat niemand alleen groot dinge bereik nie. Ons huidige waardetema is Spanwerk, want ons het mekaar nodig.
Soos die spreekwoord sΓͺ: βAlleen kan ons so min doen; saam kan ons soveel bereik.β
Wanneer ons saamwerk, mekaar ondersteun, aanmoedig en respekteer, word uitdagings makliker en suksesse groter. Elke leerder, opvoeder en ouer speel βn belangrike rol in ons skoolspan.
#spanwerk
#ysterslypyster ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Die Junior Koor sΓͺ dankie aan die NG kerk vir hul hartlike ontvangs en vadersdagbederfies. Die kinders het almal se harte aangeraak met hul pragtige sang.
Begeleier: Sarita van Dyk
Koorleiers: Gideonie Basson en Joanita ElsπΆπΉπΉπΉπΉ ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Pragtige sang!!!
Heerlik om na die vrolike sang met n boodskap van Jesus te luister. Baie dankie.
Baie mooi. ππ Dankie vir die deel met ons π»
Die koor het pragtig gesing. Baie baie geluk aan die personeel vir hulle puik afrigting.
die kinders is darem net te pragtig en talentvol!
View more comments
Baie geluk juffrou Carmen. ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Here's to another year of love, laughter, and adventure on your special day!
Geniet n wonderlike verjaardag!!!!!Mooiste op die jaar vorentoe!!!!!
Baie geluk!
Hpy bday God bless enjoy
Happy birthday ππππ₯³π₯³π₯³ beautiful juffrou
View more comments
Baie dankie aan Vredendal Sportklub vir die finansiΓ«le ondersteuning aan ons provinsiale spelers wat gedurende die vakansie aan verskeie toernooie gaan deelneem.
Ons skool waardeer u betrokkendheid en ondersteuning aan, en ontwikkeling van, ons jong rugby- en netbalspelers.
#dallergemeenskap
#dallergees ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
... See MoreSee Less
Comment on Facebook
... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Ek het letterlik in trane uitgebars oor hierdie tragedie. My innige innige medelye met die heengaan van die toegewyde opvoeder. Ek dink aan en bid vir die res van opvoeders en leerders wat deur hierdie tragedie getref is en vir Laerskool Kathu in geheel met families en gemeenskap ingesluit. ππΌ π’ ππ’ππΌ
Ek dink aan jle
Ons bid vir julle dat God die heling sal bring wat so brood nodig is.
ππππ Ons bid vir julle. Innige simpatie
Is hartseer maar glo God is naby familie wat gebroke is Godomvou sy arms aan eleven wat in rou is ook aan skool personeel leerders God sal julle troos en versterk in die tyd van pyn julle is in my gebede
Innige simpatieπππ
Sterkte aan almal Die Here gee jul krag!!!
Soo sadππ
Innige meegevoel ππ
Ai jinne dis so hartseer. Innige meegevoel aan die oorledenes se ouers.Sterkte vir die onderwysers, mede leerders, families, die hoof van die skool.Mag die Here julle troos wees in hierdie hartseer tyd.π₯Ίπ₯Ίππππππ
Baie dankie LSV. Dit word opreg waardeer.
Hartseer verby...
R.I.V juffrou, ek ken nie een van julle nie maar kannie ophou dink aan die hartseer tragedie nie. Sterkte vir almal wat se harte stukkend is en vir almal wat seergekry het asook vir die man wat sonder sy vrou en sy dogtertjie wat nou sonder haar mamma moet grootword
ππ»ππ»
π
πππ
ππ
π₯Ίπ₯Ίππ
Ons bid vir julle
Innige simpatieππππ
Innige SimpatieππΌ
U BLY IN ONS GEBEDE!STERKTE MET HELINGS PROSES EN DIE PAD NA HELING
Innige simpatie
Ihvvdinfi kgsri sabjyeuπ₯Ήπ₯Ήππ
View more comments