Konsert

“You’ve never seen me truly happy, unless you have gone to a concert with me.”

Skoolkonsert

Ons wil graag aan elke leerling die geleentheid bied om ten minste eenmaal per fase aan ‘n konsert deel te neem. Die verskillende fases kry afwisselend ‘n beurt om aan produksies deel te neem.

In 2022 het die hele skool met 643 leerders in ‘n sprokie “Annabella en die Gipsie Brigade” gespeel. Dit was ‘n kleurryke skouspel.