Sterre
Laerskool Vredendal het op 6 November hul jaarlikse senior Sterre-aand gehou waar daar aan die uitsonderlike prestasies van leerders erkenning gegee is.
LSV se Sterre 2024
.211 leerders het toekennings ontvang vir akademie, kultuur en/of sport. Erkenning is ook gegee vir leierskap en skolierpatrollie.
Alle graad 4 tot 7 leerders wat ’n gemiddeld bo 80% behaal het, word met ‘n akademiese balkie beloon:
Graad 4 – 28 leerders, Graad 5 – 26 leerders, Graad 6 – 23 leerders, Graad 7 – 27 leerders
Buitesport:
Kyokushin Karate – Mias Louw, Goju-ryu – Linelle van Zyl en Nikosau Erasmus, Patsy Dans Studio – Janke Engelbrecht. Gimnastiek – Nijean de Villiers. Annelie’s Dance Academy – Ruby Scheepers
Spesiale Toekenings:
Senior Kultuurwenner: Mareli van der Westhuizen
Victor Ludorum: Victor Lategan
Victrix Ludorum: Bella Coetzee
Dogtersatleet Van Die Jaar : Dané Lans
Seunsatleet Van Die Jaar: Victor Lategan
Krieketspeler Van Die Jaar: Dianru Van Der Watt
Netbalspeelster Van Die Jaar: Jana Vollgraaff
Rugbyspeler Van Die Jaar: Marlon Pretorius
Dogterstennisspeler Van Die Jaar: Hanna De Wet
Seunstennisspeler Van Die Jaar: Rossouw Wessels
Veelsydigste Sportdogter Van Die Jaar: Katie Swanepoel
Veelsydigste Sportseun Van Die Jaar: Dianru Van Der Watt
Uitsonderlike Skolesport Prestasie: Victor Lategan
Junior Kultuurwenner: Jana van der Westhuizen
Seunsskaakspeler: Alexander Vollgraaff
Dogterskaakspeler: Ezrah Avontuur
Akademiese Toppresteerders:
Graad 4: 3de – Ané van Schalkwyk, 2de – JD Swanepoel, 1ste – Lily Brand
Graad 5: 3de – Catrien Saayman, 2de – Lula van Zyl, 1ste – Mia Harris
Graad 6: 3de – Stefan Heyns, 2de – Aliana Beukes, 1ste – Leentjie Swanepoel
Graad 7: 3de – Katie Swanepoel, 2de – Jana Vollgraaff, 1ste – Elena Lombard
Elena Lombard het ‘n trofee vir die Beste Prestasie in Wiskunde 2024 ontvang.
Unisa Ererol:
Mia Engelbrecht, Jana Vollgraaff, Arina Wessels, Katie Swanepoel, Mareli van der Westhuizen, Leentjie Swanepoel, Cyrilique de Villiers, Elena Lombard, Lula van Zyl



