Skoolfonds

Belangrike inligting!

Aansoek vir toelating in 2025

Neem asseblief kennis dat aansoeke vir 2025 vanaf 11 Maart 2025 aanlyn by die WKOD se webblad gedoen moet word by

Sluitingsdatum vir aansoeke

15 April 2025

Finansiële inligting

Skoolfonds beloop R1 640 per maand oor 10 maande. Gelykstaande aan R16 400 per jaar.