Aansoeke
Aansoeke vir toelating in 2026
Neem Kennis
Neem asseblief kennis dat aansoeke vir 2026 vanaf 11 Maart – 15 April 2025 aanlyn by die WKOD se webblad gedoen moet word by
Gou Spring
Nuwe Aansoeke:
Gr. 1 EN Gr. R
11 Maart tot 15 April 2025
Gr. RR en ander grade (2-7)
4 Augustus tot 18 Augustus 2025