Nasorg

Geen krokodiltrane oor huiswerk nie!

Voordele
  • Veilige, toegewyde sorg op die LSV perseel
  • Tyd: na skool tot 17:30
  • Huiswerkhulp in klein groepies
  • Daaglikse ligte middagete en laatmiddag versnappering
  • Vakansiesorg teen ‘n minimale addisionele fooi
  • Het vervoer vir buitemuurse aktiwiteite
  • Nasorg ry leerders van 13:00 to 16:00

Gou spring

Bespreek U LSV Krokodilletjie se plek!

R1 760 Per Maand x 10 maande.

Ons het beperkte plekke oop vir 2026

Vir navrae kontak vir:

  • Riana Van Zyl 027 2133016 / 083 889 3559
  • Jolandi v/d Watt (Grondslagfase Kurrikulum) 082 773 8577
  • Dirk van Niekerk ( Intersenfase Kurrikulum) 0729098775
  • Juliana Toua (Finansies) 027 21 33016

Epos:

kantoor@laerskoolvredendal.co.za

fin@laerskoolvredendal.co.za