Skool Nuus

Comments Box SVG iconsUsed for the like, share, comment, and reaction icons

Ons Graad 4-leerders leer hierdie kwartaal in NWT oor verskillende habitatte. Hulle kon enige habitat kies en moes dit dan visueel uitgebeeld het.

Dit was wonderlik om te sien hoe kreatief en innoverend die leerders gewerk het. Van woud, see, grasveld, rivier tot woestynhabitatte.
🐬🪼🦐🐋🐸🦁🐯🦊🦒🦍
... See MoreSee Less

4 days ago

🎩✨ MOET DIT NIE MISLOOP NIE! ✨🎩

Die ongelooflike Alexander May kom na ons Gesinsfees toe!

Maak reg vir: 🎩 Verstommende kulkuns

🐰 Towertruuks wat jou oë laat rek
🤣 Pret en lag vir die hele gesin
🎉 Interaktiewe vermaak vir oud en jonk

Hy gaan jou laat wonder: “Hoe het hy dit gedoen?!”

📅 Datum: 20 Maart
⏰ Tyd: 16:00
📍 Plek: A Rugbyveld onder die TENT
💵 Prys: R50

Bring die kinders, bring Ouma en Oupa – hierdie gaan ’n vertoning wees wat jy nie sommer sal vergeet nie!

✨ Sien jou daar! ✨
... See MoreSee Less

5 days ago

Comment on Facebook

Sy add se 20 Maart maar jul advertensie se 21Maart

Ons 0/11 B span het vandag teen Nouveau Kollege gespeel en verloor. 
Ons is baie trots op elke speler wat vandag hul beste gegee het. Daar was positiewe krieket gespeel🏏

Ons 0/11 B span het vandag teen Nouveau Kollege gespeel en verloor.
Ons is baie trots op elke speler wat vandag hul beste gegee het. Daar was positiewe krieket gespeel🏏
... See MoreSee Less

6 days ago
Ons 0/11-krieketspan het vandag teen Calvinia met 4 paaltjies gewen. Ons is baie trots op die seuns.  Baie dankie Calvinia dat julle vandag waardige teenstanders was.

Ons 0/11-krieketspan het vandag teen Calvinia met 4 paaltjies gewen. Ons is baie trots op die seuns. Baie dankie Calvinia dat julle vandag waardige teenstanders was. ... See MoreSee Less

7 days ago

Comment on Facebook

So trots op jou Albertus van Zyl.

Baie geluk juffrou Yolandé

Baie geluk juffrou Yolandé ... See MoreSee Less

1 week ago

Comment on Facebook

Hoop dit was n heerlike dag.Mag die jaar vorentoe die mooiste inhou.

Happy birthday Ms Yolandé.Wens u n geseende nuwe lewensjaar toe!!!

Baie geluk🌷

Baie geluk Juffrou Yolande

Best wishes for future ❤️ 🙏!!

View more comments

ATLETIEK
Ons spog vanjaar met 2 Bolandkampioene in 3 items. Baie geluk Geo en Niané!

#dallerkampioeneImage attachment

ATLETIEK
Ons spog vanjaar met 2 Bolandkampioene in 3 items. Baie geluk Geo en Niané!

#dallerkampioene
... See MoreSee Less

1 week ago

Comment on Facebook

Wow, veels geluk !@

Baie trots op julle💛💚

Baie geluk

Trappie vir trappie klim ons die leer

Baie geluk, ons is trots op julle

Baie geluk so trots op julle ❤️

Baie geluk julle 2. Trots op julle.

Veels geluk!

Well done

View more comments

KAMPIOEN AFRIGTER
Adré Husselmann is alreeds vir n klompie jare deel van Laerskool Vredendal se Atletiek-sukses. 

Hierdie jaar is 5 van ons atlete wat deur Adré afgerig word, in die Bolandspan opgeneem. 

Ons is bevoorreg om n afrigter van hierdie kaliber in ons midde te hê.

Dankie vir al jou harde werk, lang ure en uitnemende afrigting.

#dallerkampioene
#ysterslypyster 
#dallertrots

KAMPIOEN AFRIGTER
Adré Husselmann is alreeds vir n klompie jare deel van Laerskool Vredendal se Atletiek-sukses.

Hierdie jaar is 5 van ons atlete wat deur Adré afgerig word, in die Bolandspan opgeneem.

Ons is bevoorreg om 'n afrigter van hierdie kaliber in ons midde te hê.

Dankie vir al jou harde werk, lang ure en uitnemende afrigti#dallerkampioenei#ysterslypysterys#dallertrotstrots
... See MoreSee Less

1 week ago

Comment on Facebook

Wow!!! Baie geluk!!!

Sjoe dis n goeie geskenk vir puik afrigting!!! Bou so voort!!

Adrè Husselmann is supertrots op elke kind wat hy afrig. En hy hou ons familie op hoogte met alles wat die kinders bereik. Of ons hul ken of nie. Hyt n absolute passie vir afrigting. Welgedaan Adre

Baie geluk Adrè jy verdien dit. Al die ure se opoffering. Weet jy geniet elke oomblik. Baie geluk ook aan ons 5 sterre. Jul maak ons trots.

Baie geluk. Skitterend gedoen.

Geluk Adrè Husselmann

Groot waardering.

Welgedaan Adre

Baie geluk almal Adre in kluis

Wat van Karin?

Bje geluk aan hul ook aan Adre

Baie Geluk.

Well done

View more comments

♟️ Weskus Prestige Skaak Toernooi – Been 1 ♟️
📍 Cederberg Akademie,Citrusdal

Baie sterkte aan al ons leerders wat vandag deelneem aan die Weskus Prestige Skaak Toernooi!

Mag julle gefokus bly, slim skuif en elke wedstryd met selfvertroue aanpak. Ons is ongelooflik trots op julle! ♟️💪🏆

#WeskusPrestige #SterkteLeerders #SkaakTrots
#dallerkampioene

♟️ Weskus Prestige Skaak Toernooi – Been 1 ♟️
📍 Cederberg Akademie,Citrusdal

Baie sterkte aan al ons leerders wat vandag deelneem aan die Weskus Prestige Skaak Toernooi!

Mag julle gefokus bly, slim skuif en elke wedstryd met selfvertroue aanpak. Ons is ongelooflik trots op julle! ♟️💪🏆

#weskusprestige #sterkteleerders #skaaktrots
#dallerkampioene
... See MoreSee Less

1 week ago

Comment on Facebook

Sterkte julle en hou kop voorspoed ❤️

Fokus!!!!!

Sterkte aan ons Protea krieketspan én die  Nasionale vroue krieketspan! 🇿🇦

Mag julle speel met vuur in die hart, fokus in die kop en trots in elke tree wat julle op die veld gee.
Elke lopie, elke paaltjie en elke vang wys die wêreld wie Suid-Afrika is! 💚💛
Ons staan agter julle — Groen en Goud tot die laaste bal!
#GoProteas
#ProteaVroueImage attachmentImage attachment

Sterkte aan ons Protea krieketspan én die Nasionale vroue krieketspan! 🇿🇦

Mag julle speel met vuur in die hart, fokus in die kop en trots in elke tree wat julle op die veld gee.
Elke lopie, elke paaltjie en elke vang wys die wêreld wie Suid-Afrika is! 💚💛
Ons staan agter julle — Groen en Goud tot die laaste bal!
#GoProteas
#proteavroue
... See MoreSee Less

1 week ago
Ons 0/13A krieketspan het vandag teen Serderberg Primêr gespeel. Na n ongelooflike naelbyt wedstryd kon ons n wen deurtrek.

Die span het rustig gebly onder druk, slim gespeel en mekaar ondersteun tot die laaste lopie aangeteken is. Dis hoe kampioene gemaak word!

Baie geluk.

Ons 0/13A krieketspan het vandag teen Serderberg Primêr gespeel. Na 'n ongelooflike naelbyt wedstryd kon ons 'n wen deurtrek.

Die span het rustig gebly onder druk, slim gespeel en mekaar ondersteun tot die laaste lopie aangeteken is. Dis hoe kampioene gemaak word!

Baie geluk.
... See MoreSee Less

2 weeks ago

Comment on Facebook

Ek is baie trots op ons skool om ook ons dogters by span betrokke te maak. Fantasties

🥎TENNIS🥎
Vandag was n heerlike dag op die tennisbaan. Baie dankie Lutzville dat julle by ons kom kuier het en vir julle uitstekende sportmanskap.

🥎TENNIS🥎
Vandag was 'n heerlike dag op die tennisbaan. Baie dankie Lutzville dat julle by ons kom kuier het en vir julle uitstekende sportmanskap.
... See MoreSee Less

2 weeks ago
BOLAND ATLETIEK
Baie geluk aan ons 6 atlete wat, na Saterdag se Boland Atletiekbyeenkoms, in die Bolandspan ingesluit is. 

Geo Klein word in beide Gewigstoot en Diskus S13 as die Bolandkampioen gekroon.

Niané Lans behaal n goue medalje in Gewigstoot D13.

Jean du Preez wen die silwermedalje in Gewigstoot S13.

Miné von Solms eindig 3de in Diskus D13.

JD Swanepoel en Michael Marx behaal albei n 4de plek in onderskeidelik Hoogspring en Diskus S12.

Ons is baie trots op al ons atlete se harde werk en deursettingsvermoë.

#dallerkampioene
#dallertrots

BOLAND ATLETIEK
Baie geluk aan ons 6 atlete wat, na Saterdag se Boland Atletiekbyeenkoms, in die Bolandspan ingesluit is.

Geo Klein word in beide Gewigstoot en Diskus S13 as die Bolandkampioen gekroon.

Niané Lans behaal 'n goue medalje in Gewigstoot D13.

Jean du Preez wen die silwermedalje in Gewigstoot S13.

Miné von Solms eindig 3de in Diskus D13.

JD Swanepoel en Michael Marx behaal albei 'n 4de plek in onderskeidelik Hoogspring en Diskus S12.

Ons is baie trots op al ons atlete se harde werk en deursetting#dallerkampioener#dallertrotsallertrots
... See MoreSee Less

2 weeks ago

Comment on Facebook

Uitstekend Dallers! Baie geluk! 💚💛

Daller trots !

Baie geluk aan al ons atlete. Weet dit sal goed gaan met julle. Harde werk word beloon. Die onderwyser is die Hoof. Mnr van der Watt. (Rietha wat gevra het)

Baie geluk...dis uitstaande.

Baie geluk Dallers 👏🏻

Baie geluk julle - sien 3 Beertjies🐻🐻🐻 daar👏👏👏

Geluk almal besonders niane lans

Baie geluk Miné🏆

Baie geluk aan elkeen van julle!

Geo Klein

Wie is die onderwyser?

Baie geluk,Jean! Voorspoed vir die volgende deelname.

Baie geluk julle almal

Lekker man Geo Klein jou yster 🎉🥳

Geluk Mnr Boris

Baie geluk yster skool met die heel beste hoof. Well done

Baie geluk julle

Baie geluk julle ❤️🏃🏃‍♀️

View more comments

🔍AKADEMIE🔎
By Laerskool Vredendal bly ons eerste prioriteit om kwaliteit onderrig aan elke leerder te bied.

Assesserings is volstoom aan die gang.

Ons graad 7's ondersoek plante en bepaal n.a.v. die dele van die plant of dit monokotiel (eensaadlobbig) of dikotiel (tweesaadlobbig) is.

Sterkte aan al die leerders wat reeds besig is met voorbereiding vir assesserings.

Harde werk gee kinderdrome vle#dallerkampioeneioene
... See MoreSee Less

2 weeks ago

Vandag se dans oudisies was propvol energie en sommer baie talent.
Ons is opgewonde oor die dansseisoen wat voorlê.
... See MoreSee Less

2 weeks ago

🌧️ Reëndae beteken nie rusdae vir Graad 2 nie! 💪

Wanneer die weer goor is en ons nie buite kan oefen nie, trek ons Graad 2’s sommer binne-in die saal die gym nader. 🤸‍♂️🤸‍♀️

Met hope energie, groot glimlagte en baie lag, wys hulle dat oefening enige plek kan gebeur – solank daar entoesiasme is! 🌟

Ons is trots op ons klein kampioene wat altyd hul beste gee, maak nie saak wat die weer doen nie.

#Graad2 #RekEnStrek #EnergieVol
... See MoreSee Less

2 weeks ago

🎤🌟 REGSTREEKS BY ONS GESINSFEES! 🌟🎤

Ons is SUPER opgewonde om aan te kondig dat Desmond Wells hierdie jaar ons verhoog gaan laat LEWE! 🎶🔥

Kom geniet ’n aand vol energie, lekker musiek en groot saam-sing oomblikke saam met familie en vriende. Dis die perfekte kombinasie van fees, pret en fantastiese vermaak!

📍 Moet dit nie misloop nie!
📅 Bring jou kampstoel, jou dansskoene en jou feesgees!

Hierdie gaan ’n gesinsfees wees om te onthou! 🎉
#Gesinsfees2026
#20en21Maart
... See MoreSee Less

2 weeks ago

Comment on Facebook

Kwartaal 1 se toetsreeks is amper met ons,Kry jou SA Worksheets pakket nou!!!Whatsapp my en ek vertel u meer oor ons pakkette 0745258190

Jul sal nie spyt wees nie xx

LSV 0/11 krieketspan wen met 8 paaltjies teen Sederberg Primêr. Die seuns het goeie en positiewe krieket gespeel vandag. Trots op julle.

LSV 0/11 krieketspan wen met 8 paaltjies teen Sederberg Primêr. Die seuns het goeie en positiewe krieket gespeel vandag. Trots op julle. ... See MoreSee Less

2 weeks ago

Comment on Facebook

Well done Boys💪👏

Baie moooi!!!!!!!

Congratulations 🎊

Kwartaal 1 se toetsreeks is amper met ons,Kry jou SA Worksheets pakket nou!!!Whatsapp my en ek vertel u meer oor ons pakkette 0745258190

Mooi Joshua

B

View more comments

🎶Koorleierswerkswinkel🎶

Die afgelope naweek was ons bevoorreg om ’n besonder verrykende koorwerkswinkel by Laerskool Vredendal aan te bied. Dit was ’n naweek gevul met leer, inspirasie en ’n gedeelde passie vir koormusiek in ons streek.

Ons wil ons opregte dank uitspreek teenoor Francois Lubbe van die Tygerberg Eisteddfod wat die werkswinkel moontlik gemaak het. Dankie vir die reël van borge en dat u hierdie waardevolle geleentheid na ons streek gebring het.

’n Spesiale woord van dank ook aan McDonalds wat as borg opgetree het vir water, sap, doughnuts en muffins – dit is opreg waardeer!

Ons was weereens bevoorreg om Dr Martin Berger as aanbieder van die kursus te kon hê. Sy kennis, passie en besondere manier om sy kundigheid oor te dra, was ’n groot inspirasie vir al die koorleiers. Ons eie koor, sowel as VNP se koor het as demonstrasiekore opgetree en het ook groot waarde uit die sessies gekry.

Baie dankie aan elkeen wat bygedra het tot die sukses van hierdie wonderlike naweek. Ons sien uit na nog sulke geleenthede waar ons saam kan groei en ons liefde vir koormusiek kan uitleef!Image attachmentImage attachment+Image attachment

🎶Koorleierswerkswinkel🎶

Die afgelope naweek was ons bevoorreg om ’n besonder verrykende koorwerkswinkel by Laerskool Vredendal aan te bied. Dit was ’n naweek gevul met leer, inspirasie en ’n gedeelde passie vir koormusiek in ons streek.

Ons wil ons opregte dank uitspreek teenoor Francois Lubbe van die Tygerberg Eisteddfod wat die werkswinkel moontlik gemaak het. Dankie vir die reël van borge en dat u hierdie waardevolle geleentheid na ons streek gebring het.

’n Spesiale woord van dank ook aan McDonald's wat as borg opgetree het vir water, sap, doughnuts en muffins – dit is opreg waardeer!

Ons was weereens bevoorreg om Dr Martin Berger as aanbieder van die kursus te kon hê. Sy kennis, passie en besondere manier om sy kundigheid oor te dra, was ’n groot inspirasie vir al die koorleiers. Ons eie koor, sowel as VNP se koor het as demonstrasiekore opgetree en het ook groot waarde uit die sessies gekry.

Baie dankie aan elkeen wat bygedra het tot die sukses van hierdie wonderlike naweek. Ons sien uit na nog sulke geleenthede waar ons saam kan groei en ons liefde vir koormusiek kan uitleef!
... See MoreSee Less

2 weeks ago

Comment on Facebook

Kwartaal 1 se toetsreeks is amper met ons,Kry jou SA Worksheets pakket nou!!!Whatsapp my en ek vertel u meer oor ons pakkette 0745258190

🍇 Graad 2 op uitstappie! 🍇

Ons graad 2 leerders het die geleentheid gehad om die plaaslike trots, Namaqua Wines, te besoek! 🍷

Die leerders het meer geleer oor hoe druiwe van die wingerd tot in die kelder verwerk word, en hoe harde werk en samewerking ‘n verskil maak. Dit was ‘n leersame en opwindende ervaring vol nuwe kennis en groot glimlagte! 😄

Baie dankie aan die span van Namaqua Wines en Die Keldery & Red Ox Vredendal vir julle gasvryheid en vriendelike ontvangs. Ons waardeer dit opreg!

#LaerskoolVredendal #Graad2 #Uitstappie #TrotsOpOnsGemeenskap
... See MoreSee Less

2 weeks ago

Comment on Facebook

Hulle gaan baie stories hê om te vertel

Kwartaal 1 se toetsreeks is amper met ons,Kry jou SA Worksheets pakket nou!!!Whatsapp my en ek vertel u meer oor ons pakkette 0745258190

Baie sterkte aan ons atlete wat vandag by die Bolandbyeenkoms  deelneem! 🏃‍♂️🏃‍♀️

Mag elke tree krag hê, elke sprong hoogte bring en elke gooi doel tref.

Onthou: ware wen lê nie net in medaljes nie, maar in deursettingsvermoë, span­gees en trots.
Ons staan agter julle – hardloop met hart, kompeteer met karakter en geniet elke oomblik! 🌟

Julle is reeds wenners in ons oë! 💚

#dallerkampioene 
#dallertrots

Baie sterkte aan ons atlete wat vandag by die Bolandbyeenkoms deelneem! 🏃‍♂️🏃‍♀️

Mag elke tree krag hê, elke sprong hoogte bring en elke gooi doel tref.

Onthou: ware wen lê nie net in medaljes nie, maar in deursettingsvermoë, span­gees en trots.
Ons staan agter julle – hardloop met hart, kompeteer met karakter en geniet elke oomblik! 🌟

Julle is reeds wenners in ons oë! 💚

#dallerkampioene
#dallertrots
... See MoreSee Less

2 weeks ago

Comment on Facebook

Ysters 🙌🏾🙏🏾❣️

My hart is vandag dáár....

Seen en voorspoed

Super Trots ✨ 🇿🇦 🏃 🏃 🏃 🏃 🏃

Sterkte en voorspoed ❤️

Sterkte Anetjie 🏃‍♀️🏃‍♀️🏃‍♀️🏃‍♀️🏃‍♀️

View more comments

🍔 Gesinsfees 20 & 21 Maart

Meer pret as ’n langnaweek en meer kos as wat jy beplan het!
Sien jou daar!

#gesinsfees2026Image attachmentImage attachment+Image attachment

🍔 Gesinsfees 20 & 21 Maart

Meer pret as ’n langnaweek en meer kos as wat jy beplan het!
Sien jou daar!

#gesinsfees2026
... See MoreSee Less

2 weeks ago

🎉 GESINSFEES 2026! 🎉
📅 20 & 21 Maart

Kom geniet ’n naweek propvol pret, lag en lekker eetgoed saam met die hele gesin! 👨‍👩‍👧‍👦

🌭 Smullekker kos
🎶 Vermaak vir oud en jonk
🎈 Aktiwiteite vir die kinders
🏃 Pret en opwinding vir almal

Bring jou familie, nooi jou vriende en kom maak saam herinneringe wat lank sal hou!

📍 Moet dit nie misloop nie!
Hou ons blad dop vir meer besonderhede.

#Gesinsfees2026
#FamiliePret
#20en21Maart
... See MoreSee Less

3 weeks ago
Ons het gister ons 1ste 0/11 Interkleure krieketwedstryd gespeel. Almal het geleentheid gekry om hulle liefde vir krieket uit te leef. 
Baie geluk aan die Groenspan wat met 5 paaltjies in die laaste boulbeurt gewen het.

🎶KOOR OEFENKAMP🎶
Die seniorkoor het die afgelope naweek ’n suksesvolle oefennaweek gehou, waar daar hard gewerk is aan vanjaar se koorrepertorium. Met baie energie en samewerking het die koor mooi gevorder en ’n sterk fondament vir die jaar gelê.

Die naweek is op ’n vrolike noot afgesluit met ’n lekker slip and slide, heerlike worsbroodjies en  verfrissende roomysstokkies – die perfekte beloning na al die harde werk. Baie dankie aan elke koorlid vir hul positiewe ingesteldheid en spanwerk.  Ons sien uit na ’n jaar vol harmonie en besondere optredes! 🎵

Harde werk gee kinderdrome vlerke🎶

#dallertrotsImage attachmentImage attachment+Image attachment

Oulike skool!!!

Lees Meer