Skoolfonds
Belangrike inligting!
Aansoek vir toelating in 2027
Neem asseblief kennis dat aansoeke vir 2027 vanaf Maart 2026 aanlyn by die WKOD se webblad gedoen moet word by
Sluitingsdatum vir aansoeke
Nog nie bekend
Finansiële inligting
Skoolfonds beloop R1 750 per maand oor 10 maande. Gelykstaande aan R17 500 per jaar.
