Video’s

Comments Box SVG iconsUsed for the like, share, comment, and reaction icons
Laerskool Vredendal is trots om vir 'n vroeë Kersfees uitreik uit te reik na die gemeenskap van Kliprand deur skryfbehoeftes aan hulle leerders te skenk vir 2026 ✏️📚✨

Ons glo elke kind verdien ’n gelyke kans op sukses, en vertrou dat hierdie bydrae ’n positiewe verskil in hulle nuwe skooljaar sal maak 🤝🤍

Mag dit vir elke leerder ’n sterk, hoopvolle begin vir 2026 bring .

Baie dankie aan elke een van ons ouers wat help bydrae het om hierdie 'n suksesvolle uitreik te maak.
Cyrilique de Villiers en Mareli van der Westhuizen het pragtig gespeel by die Kerssangdiens. Dit was hul laaste optrede as leerders van Laerskool Vredendal. 🎄⛪🎶🎶
Liewe Graad 3’s,

Welkom in julle nuwe Graad 4-klas! Ons is so opgewonde om julle hier te hê. Volgende jaar wag daar nuwe avonture, nuwe dinge om te leer en baie geleenthede om te groei.

Hier gaan julle harder dink, slimmer werk en steeds baie glimlagte deel. Onthou: elke groot reis begin met ’n klein tree, en graad 4 is daardie eerste tree.

Ons glo in julle, ons is trots op julle, en ons kan nie wag om saam hierdie nuwe hoofstuk te begin nie!

Baie welkom, Graad 4’s-in-2026!
Oom Johan v Greunen en sy gidshond Izzy het Vrydag die Gr.2 en 3 leerders kom toespreek oor hoe sy hond hom ondersteun  en van diens is. Izzy is al byna 10 jaar lank sy gidshond en ook sy beste vriend. Gidshonde is baie gehoorsaam en lojaal aan hul eienaars. Die kinders het die demonstrasie baie geniet en verseker opnuut waardering gekry vir hul voorreg van gesond wees. Ons wens Johan en Izzy baie voorspoed toe vir die pad vorentoe.
Graad 3 Uitstappie. 
Ons graad 3-leerders het bietjie meer geleer oor waterveiligheid.
Mag jy met ons koorsang Jesus se vrede en liefde ervaar, en saam met engele en herders jubel en juig oor ons Heiland se geboorte. 🎄💫😇
Kerssangdiens 2025

Koorleier:  Rensche Verwey
Begeleier:  Sarita van Dyk
Blokfluit:  Anschené Verwey
ATLETIEK
Courtrai Atletiekbyeenkoms, 8 November 2025

Dankie Laerskool Courtrai vir die geleentheid. Dit was lekker voorbereiding vir die atletiekseisoen wat voorlê.

Ons is baie trots op ons atlete met hul puik prestasies.

#Dallerkampioene
#Dallertrots
Wie het gesê koor het nie "fun" nie, wel nie by LSV nie. Hier is koor die lekkerste.
Sonneblom uit Betlehem🌻🎄
Kerssangdiens 2025

Koorleier: Rensche Verwey
Begeleier: Sarita van Dyk
Graad 4 SW-uitstappie: Clanwilliamdam

Ons Graad 4-leerders het vandag, 7 November, ’n insiggewende SW-uitstappie na die Clanwilliamdam bygewoon. Die besoek het ons met waardevolle kennis verreik. Leerders het geleer oor die belangrike rol wat die dam in ons omgewing speel, asook die opwindende toekomsplanne om die dam te verbeter en te hernu. Dit was ’n leersame ervaring wat leerders se begrip van waterbestuur en plaaslike infrastruktuur verder verdiep het.
IF KONSERT 2025

So vir oulaas n laaste terugblik na agter die skerms gedurende ons konsert.

Deel 6 van 6.

Baie dankie vir elke positiewe terugvoer, elke "like" en elke "share"🤍

Ons waardeer al ons Facebook-volgelinge!

#momentstomemories
IF KONSERT 2025

Agter die skerms!

Deel 5 van 6

#momentstomemories
IF KONSERT 2025

Agter die skerms!

Deel 4 van 6

#momentstomemories
IF KONSERT 2025

Agter die skerms!

Deel 3 van 6

#momentstomemories
IF KONSERT 2025

Agter die skerms!

Deel 2 van 6

#momentstomemories
IF KONSERT 2025

Soos met die opbou na ons konsert, bied ons ook aan ons lojale facebook-ondersteuners 'n kykie na wat agter die skerms gebeur het.

Geniet dit!
#momentstomemories 

Deel 1 van 6
IF KONSERT
Weke en maande se harde werk is skielik net 'n "memory" wat ons vir altyd in ons harte sal koester!

Dankie aan elke Gr. 4 tot 7-leerder wat deel was van hierdie "moment". 

Dankie aan elke betrokke ouer, personeellid en die breë gemeenskap wat ons ondersteun het. Julle almal maak van elke moment by Laerskool Vredendal 'n onvergeetlike memory♡

#dallertrots
#ysterslypyster
#momentstomemories
Moments to memories

Die groot dag is hier! 🕺🏻💃🏻
Moments to memories 

 Uiteindelik!

1️⃣ dag tot ons GROOT konsert!
Moments to memories 

2️⃣ dae tot ons GROOT konsert!
Moments to memories 

3️⃣dae tot ons GROOT konsert!
#moments2memories
Baie sterkte  aan die volgende spelers wat die naweek die Weskus tennisspan by 'n Platteland toernooi in Robertson en Ceres  verteenwoordig.

O/13
Aliana Beukes
Leentjie Swanepoel
Leighton Saal

O/10
Jana vd Westhuizen
Mia Swanepoel
Rihandi van Zyl

Asook vir Mareli van der Westhuizen wat die 0/13 Overberg streek uithelp.

Sterkte julle,hou ons naam hoog.

#dallerkampioene
Moments to memories 

4️⃣ dae tot ons GROOT konsert!
Moments to memories 

5️⃣ dae tot ons GROOT konsert!
Moments to memories 

6️⃣ dae tot ons GROOT konsert!
Moments to memories 

7️⃣ dae tot ons GROOT konsert!
Moments to memories 

8️⃣ dae tot ons GROOT konsert!
Moments to memories 

9️⃣ dae tot ons GROOT konsert!
Moments to memories 

Ons tel die dae af…
1️⃣0️⃣ dae tot ons GROOT konsert!
*Moments to Memories*

🎫Kaartjies vir ons konsert is nou beskikbaar 🎫
Kaartjies is beperk op die D6 toep. 
Moenie hierdie spesiale geleentheid misloop nie. 
#SkoolKonsert 
#MomentsToMemories
🎶KOORNUUS🎶

Baie geluk aan ons koor wat aangewys is as die beste senior laerskoolkoor by Wes-Boland Eisteddfod. Mev. Rensche Verwey het die voorreg gehad om die trofee namens die koor in ontvangs te neem tydens die Prestige aand te Vredenburg.

#dallerkoor 
#dallerkampioene 
#dallertrots
'n Boodskap van ons skoolhoof mnr. Riaan van der Watt.
Huiswerkboeke 2026

Indien u in ons huiswerkboek vir 2026 wil adverteer, kontak gerus vir Hannari Labuschagne by 082 886 8647 of admin2@advancefin. co. za
𝗖𝗵𝗲𝗰𝗸 𝗼𝗻𝘀 𝗯𝗮𝗸𝗴𝗮𝘁 𝘄𝗲𝗻𝗻𝗲𝗿!🎉
We did the official prize handover to one of the two SING’it 2 WIN’it choir competition winners! Please join us in congratulating the  Laerskool Vredendal. 🙌

They walked away with a Casio CT-X3000C2 keyboard valued at R10,999. 🎹✨

Thank you to all the wonderful choirs that entered, and our partner CASIO South Africa - James Ralph Pty Ltd, julle is bakgat! 🙌

#SingIt2WinIt #LaerskoolVredendal #ChoirCompetition2025 #ChoirChallenge #BakgatChoirs

Baie dankie:
@ourfullhousefamily
@casio_sa_jamesralph
Moments To Memories

🎫 KOOP JOU KAARTJIES VANDAG!🎫
Moments to Memories 2025

Klankopnames ✅ 
Die konsert gaan fantasties wees en jy wil dit nie mis nie!

Koop jou kaartjie ASAP om teleurstelling te voorkom. 

#moments2memories
Moments to Memories 2025

1️⃣ dag tot kaartjie verkope. 
20 September 2025❕
Laai Meer