WELKOM BY

Laerskool Vredendal

Ons Skool

Akademie

Sport

Kultuur

Inligting

Ons Skool

By Laerskool Vredendal streef ons daarna om die kind as individu in sy/haar totaliteit volgens Christelike norme op te voed.

SKOOL URE

M-V: 7:30vm – 2:00nm

ADRES

Skoolstraat, Vredendal, 8160

E-POs ADRES

admin@laerskoolvredendal.co.za

TELEFOON No

027 213 3016

Uit die Hoof se pen

In Vredendal met sy rustige, ruim en plattelandse atmosfeer is ‘n skool gevestig en gebaseer op Christelike Normes en Waardes. Ons is dankbaar dat ons ‘n skool kan wees waar ons “Kinderdrome vlerke gee” en ‘n toekomsvisie van tradisie en hoër hoogtes kan nastreef. Dit is ‘n voorreg om met kosbare kinders van ons Hemelse Vader en ouers te kan werk.

Vir ons is dit belangrik dat elke kind die geleentheid ontvang om teen sy eie tempo te ontwikkel. Sodoende vind holistiese groei plaas en word leerders toegerus om  hul plek in die samelewing vol te kan staan. Ons glo in waardegedrewe onderwys waar ons ‘n aangename leeromgewing skep vir beide kinders, personeel en ouers. As skool het ons ‘n oopdeurbeleid en ons waardeer positiewe insette vanaf die gemeenskap.

Ons akademiese standaard is baie belangrik vir die skool en met harde werk van talle rolspelers kan ons met trots sê dat ons in ons doel slaag. Op buite-kurrikulêre gebied presteer ons kinders baie goed teen die bestes en is welbekend vir spogprestasies.

Laerskool Vredendal se personeel, leerders en ouers is soos ‘n groot familie waar ons as ‘n span saamwerk om die sukses van ons skool te bewerkstellig.

Ons streef na uitmuntendheid en soos ons leuse sê: MY PLIG MY EER !
Baie welkom by LSV se Webblad

Mnr. Riaan van der Watt

Mnr. Riaan van der Watt

Skoolhoof

Skool Nuus

Comments Box SVG iconsUsed for the like, share, comment, and reaction icons

Moedersdag is om die draai...
Vermy die winkels en kry vir mamma sommer iets by die skool.

#moedersdag
... See MoreSee Less

1 week ago
🎾TENNIS🎾

Ons wil graag ons dank oordra aan JFD Paneelkloppers en Helpmyleer (Danie Saayman) vir die borg van ons nuwe tennisklere.

Baie dankie vir julle ondersteuning. 

Dit lyk baie mooi en ons waardeer dit opreg.
#dallerkampioene
#ysterslypysterImage attachment

🎾TENNIS🎾

Ons wil graag ons dank oordra aan JFD Paneelkloppers en Helpmyleer (Danie Saayman) vir die borg van ons nuwe tennisklere.

Baie dankie vir julle ondersteuning.

Dit lyk baie mooi en ons waardeer dit opreg.
#dallerkampioene
#ysterslypyster
... See MoreSee Less

1 week ago

Comment on Facebook

Hulle klere lyk pragtig

Klere lyk netjies.

Die kleredrag lyk pragtig👏🎾👏

Baie mooi!

Wêreldboekedag Deel 2

Wêreldboekedag was so vol mooi karakters, dat ons sommer nog fotos deel.

#dallerkampioene
#WêreldBoekeDagImage attachmentImage attachment+Image attachment

Wêreldboekedag Deel 2

Wêreldboekedag was so vol mooi karakters, dat ons sommer nog foto's de#dallerkampioenei#WêreldBoekeDagkeDag
... See MoreSee Less

1 week ago

Comment on Facebook

Kostelik!!!!!!👏👏👏👏💚💚💚💚💚💚💚

⚽️NETBAL⚽️
Baie geluk aan die dogters wat opgeneem is in die onderskeie Weskus-Noord spanne wat môre aan die Weskusproewe op Moorreesburg deelneem. 

Ons is trots op julle!

Ava Isaacks
Miné von Solms
Dané Lans
Gizelle Gelderbloem
Kiahna Campbell
Anique Cloete
Mia Miggel
Jemma Gelandt
Adilah de Villiers

#dallerkampioene 
#dallertrots 
#ysterslypyster

⚽️NETBAL⚽️
Baie geluk aan die dogters wat opgeneem is in die onderskeie Weskus-Noord spanne wat môre aan die Weskusproewe op Moorreesburg deelneem.

Ons is trots op julle!

Ava Isaacks
Miné von Solms
Dané Lans
Gizelle Gelderbloem
Kiahna Campbell
Anique Cloete
Mia Miggel
Jemma Gelandt
Adilah de Villiers

#dallerkampioene
#dallertrots
#ysterslypyster
... See MoreSee Less

1 week ago

Comment on Facebook

Geluk julle

Veels geluk julle. Lekker speel. Ons kyk uit vir julle

Baie geluk. Seënwense 🙏

Geluk julle meisies

Baie geluk Whinter kind, jou aunty is trots!

Baie geluk...aan AL die meisies.Julle is n span...doen elkeen haar bes.👏👏👏💚🌴

Baje geluk

Sterkte girls!

Sterkte meisies! Ons hou duim vas!

Baie geluk Morne Cloete en Michey Miggel ♥️. Sterkte meisies🌺

Baie geluk Chrizelle Gelderbloem met Onse blomie kind 🥰❤️

Trotse Fallers🎇💯

Baie geluk

Ané Isaacks geluk met Ava se prestasie👏 🫶

View more comments

🏉O.13 RUGBY🏉
Danksy Nashua Noordweste pronk ons O.13-Rugbyspan met pragtige nuwe baadjies. Ons waardeer u borgskap opreg en sien uit na n opwindende rugbyseisoen wat voorlê.

#dallerkampioene
#dallertrots
#ysterslypyster

🏉O.13 RUGBY🏉
Danksy Nashua Noordweste pronk ons O.13-Rugbyspan met pragtige nuwe baadjies. Ons waardeer u borgskap opreg en sien uit na 'n opwindende rugbyseisoen wat voor#dallerkampioenei#dallertrotst#ysterslypysteryster
... See MoreSee Less

1 week ago

Comment on Facebook

Trots en dankbaar!!!!!!

Wêreldboekedag Deel 1

📚 Vandag het ons Dallers Wêreldboekedag gevier deur aan te trek soos hul gunstelingboekkarakters! 

Dit was so lekker om al die leerders se kreatiwiteit en opgewondenheid te sien met al die verskillende kostuums. 📖

Wenners is:

Grondslagfase

Lilly Fourie 
Jandré van Heerden
Grace Julies

Intersenfase 

Thean van Zyl
Arina Wessels
Dantascha Visser

#dallerkampioene 
#wêreldboekedagImage attachmentImage attachment+Image attachment

Wêreldboekedag Deel 1

📚 Vandag het ons Dallers Wêreldboekedag gevier deur aan te trek soos hul gunstelingboekkarakters!

Dit was so lekker om al die leerders se kreatiwiteit en opgewondenheid te sien met al die verskillende kostuums. 📖

Wenners is:

Grondslagfase

Lilly Fourie
Jandré van Heerden
Grace Julies

Intersenfase

Thean van Zyl
Arina Wessels
Dantascha Visser

#dallerkampioene
#WêreldBoekeDag
... See MoreSee Less

1 week ago

Comment on Facebook

Well done jul lyk almal so kosbaar pragtig💕💕💕

Sjoe, dis baie goed en oulik gedoen!

Te dierbaar Vir woorde. DIT het Na baie Pret gelyk.

Dankie dat julle deel in ons liefde vir boeke! 🤩 Ons nooi julle graag uit om in te skryf vir ons Wêreldboekedagkompetisie by: www.lapa.co.za/wereldboekedagkompetisie-2025

Dan lyk die kinders so wraggies waar na die oorspronklike karakters...wow!!!!

Dis n fees van foto's.👏👏👏👏👏👏👏👏💚🌴💚🌴💚🌴💚🌴💚🌴

Almal is so Oulik.

View more comments

ONS MISSIE

 

By die Laerskool Vredendal streef ons daarna om die kind as individu in sy totaliteit volgens Christelike norme op te voed en in die proses aandag te gee aan:

  • intellektuele groei
  • die ontwikkeling van vaardighede en verhoudings
  • die bou van ‘n gesonde selfbeeld en besef van eie waarde
  • die handhawing van gesonde menseverhoudings en
  • hoë morele beginsels

Om sodoende ‘n ordelike omgewing te skep waarbinne die kind gelukkig kan ontwikkel om as n gebalanseerde en verantwoordelike volwassene sy plek in die samelewing te kan volstaan.

ONS VISIE

 

Laerskool Vredendal bied stabiliteit en die geleentheid vir elkeen om gelukkig en geborge te voel. Daarom integreer ons akademie, kultuur en sport sodat gesonde geestelike, emosionele en sosiale waardes gekweek word.

Dit verseker dat elkeen sy plek kan volstaan as verantwoordelike landsburgers.

Ons Waardes

NEDERIGHEID

INTEGRITEIT

VRIENDELIKHEID

SELFDISSIPLINE

GOEDHARTIGHEID

LOJALITEIT

Hoofseun & Hoofdoger

Stefan Heyns

Daar is vir my geen groter voorreg as om 2025 ‘n hoofleier van LSV te wees nie. Ek is dankbaar vir die platform om my geloof en waardes uit teleef. Dis vir my ‘n uitdaging om my mede leerders van LSV te inspireeren aan te moedig om elke dag te streef daarna om ‘n Dallerkampioen tewees.

Ek wil graag ‘n omgewing van aanvaarding help skep vir die neurodiverse leerders ook. Dit is vir my belangrik dat elke leerder, ouersen onderwysers moet deel voel van die LSV familie. Ek wil help om LSV ‘n plek van aanvaarding, veiligheid en liefde te maak, waar elkeen syvolle potensiaal kan bereik.

Mareli van der Westhuizen

 Ek staan vandag hier voor julle as die trotse hoofmeisie van hierdie wonderlike skool, Laerskool Vredendal.  Dit is ‘n ongelooflike eer en voorreg om die verantwoordelikheid aan te neem om as hoofmeisie van ons skool te dien.  Ek is baie opgewonde vir 2025 met al sy moontlikhede en uitdagings.

My visie is om elkeen te inspireer om deel te neem aan al ons skool se aktiwiteite, sou dit nou wees sport of kultuur.  Ons het die vermoë om ‘n ongelooflike inpak te maaknie net op onsself nie, maar op die mense om ons.  #Dallerkampioene.

Ek wil graag aan elke leerder vra, maak ‘n leuse vir jouself, om die jaar aan vas te hou.   vir jouself; “Ek moet onthou dat ek kosbaar en spesiaal is en EK wil eerlik en opreg my doel bereikin 2025.”

Soos Cyrus A. Bartol; “Laat jou karakter soos ‘n diamant wees, wat sy merk op ander oppervlaktes laat.”

Leerderverteenwoordigers 2025