Ons Skool
By Laerskool Vredendal streef ons daarna om die kind as individu in sy/haar totaliteit volgens Christelike norme op te voed.
SKOOL URE
M-V: 7:30vm – 2:00nm
ADRES
Skoolstraat, Vredendal, 8160
E-POs ADRES
admin@laerskoolvredendal.co.za
TELEFOON No
027 213 3016
Uit die Hoof se pen
In Vredendal met sy rustige, ruim en plattelandse atmosfeer is ‘n skool gevestig en gebaseer op Christelike Normes en Waardes. Ons is dankbaar dat ons ‘n skool kan wees waar ons “Kinderdrome vlerke gee” en ‘n toekomsvisie van tradisie en hoër hoogtes kan nastreef. Dit is ‘n voorreg om met kosbare kinders van ons Hemelse Vader en ouers te kan werk.
Vir ons is dit belangrik dat elke kind die geleentheid ontvang om teen sy eie tempo te ontwikkel. Sodoende vind holistiese groei plaas en word leerders toegerus om hul plek in die samelewing vol te kan staan. Ons glo in waardegedrewe onderwys waar ons ‘n aangename leeromgewing skep vir beide kinders, personeel en ouers. As skool het ons ‘n oopdeurbeleid en ons waardeer positiewe insette vanaf die gemeenskap.
Ons akademiese standaard is baie belangrik vir die skool en met harde werk van talle rolspelers kan ons met trots sê dat ons in ons doel slaag. Op buite-kurrikulêre gebied presteer ons kinders baie goed teen die bestes en is welbekend vir spogprestasies.
Laerskool Vredendal se personeel, leerders en ouers is soos ‘n groot familie waar ons as ‘n span saamwerk om die sukses van ons skool te bewerkstellig.
Ons streef na uitmuntendheid en soos ons leuse sê: MY PLIG MY EER !
Baie welkom by LSV se Webblad

Mnr. Riaan van der Watt
Skoolhoof
Skool Nuus
ONS MISSIE
By die Laerskool Vredendal streef ons daarna om die kind as individu in sy totaliteit volgens Christelike norme op te voed en in die proses aandag te gee aan:
- intellektuele groei
- die ontwikkeling van vaardighede en verhoudings
- die bou van ‘n gesonde selfbeeld en besef van eie waarde
- die handhawing van gesonde menseverhoudings en
- hoë morele beginsels
Om sodoende ‘n ordelike omgewing te skep waarbinne die kind gelukkig kan ontwikkel om as n gebalanseerde en verantwoordelike volwassene sy plek in die samelewing te kan volstaan.
ONS VISIE
Laerskool Vredendal bied stabiliteit en die geleentheid vir elkeen om gelukkig en geborge te voel. Daarom integreer ons akademie, kultuur en sport sodat gesonde geestelike, emosionele en sosiale waardes gekweek word.
Dit verseker dat elkeen sy plek kan volstaan as verantwoordelike landsburgers.
Ons Waardes
NEDERIGHEID
INTEGRITEIT
VRIENDELIKHEID
SELFDISSIPLINE
GOEDHARTIGHEID
LOJALITEIT
Hoofseun & Hoofdoger
Stefan Heyns
Daar is vir my geen groter voorreg as om 2025 ‘n hoofleier van LSV te wees nie. Ek is dankbaar vir die platform om my geloof en waardes uit teleef. Dis vir my ‘n uitdaging om my mede leerders van LSV te inspireeren aan te moedig om elke dag te streef daarna om ‘n Dallerkampioen tewees.
Ek wil graag ‘n omgewing van aanvaarding help skep vir die neurodiverse leerders ook. Dit is vir my belangrik dat elke leerder, ouersen onderwysers moet deel voel van die LSV familie. Ek wil help om LSV ‘n plek van aanvaarding, veiligheid en liefde te maak, waar elkeen syvolle potensiaal kan bereik.
Mareli van der Westhuizen
Ek staan vandag hier voor julle as die trotse hoofmeisie van hierdie wonderlike skool, Laerskool Vredendal. Dit is ‘n ongelooflike eer en voorreg om die verantwoordelikheid aan te neem om as hoofmeisie van ons skool te dien. Ek is baie opgewonde vir 2025 met al sy moontlikhede en uitdagings.
My visie is om elkeen te inspireer om deel te neem aan al ons skool se aktiwiteite, sou dit nou wees sport of kultuur. Ons het die vermoë om ‘n ongelooflike inpak te maak – nie net op onsself nie, maar op die mense om ons. #Dallerkampioene.
Ek wil graag aan elke leerder vra, maak ‘n leuse vir jouself, om die jaar aan vas te hou. Sê vir jouself; “Ek moet onthou dat ek kosbaar en spesiaal is en EK wil eerlik en opreg my doel bereikin 2025.”
Soos Cyrus A. Bartol; “Laat jou karakter soos ‘n diamant wees, wat sy merk op ander oppervlaktes laat.”
Leerderverteenwoordigers 2025

Baie geluk juffrou Hanneke. ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Geluk Hanneke!
Geluk liewe Hanneke🩷
Baie geluk Hanneke. Mag dit n wonderlike jaar vir jou wees.
Baie geluk Hanneke de Klerk ek glo jy gaan ʼn heerlike jaar hê
Baie geluk
Baie geluk Hanneke!!!
Baie geluk Hanneke!
Baie geluk juf katjie🥳❤️ u moet i wonderlike dag hê🥳 Jesus liefde❤️
Baie geluk juff Hanneke.Seënwense vir n pragtige dag en nuwe lewensjaar.
Veels geluk Juffrou!
Soveel liefde vir juffrou Katjie. Baie geluk juf Hanneke met jou verjaardag. Wens jou n jaar vol seeninge, liefde en vreugde.
Baie geluk, mooi jaar vir jou
Happy Birthday🎂🎉🎈
Baie geluk, hoop jy het n heerlike dag.
We love uuuuu!!!! Happpppy Birthday juf Hanneke de Klerk ❤️❤️❤️❤️ mag Jesus jou bless met baie gesonde jare vol geluk en liefde. 😘🤩🤩🤩
Baie geluk Hanneke en mag daar nog besonderse mooi jare voorlê ! 🎉
Baie geluk liewe Hanneke!
Baie geluk Hanneke lekker verjaar💐
Baie geluk en wense vir n mooi jaar.
Baie geluk Liewe Katjie. Hoop jy verjaar baie lekker.
Baie geluk 🎂💕
Baie geluk juf Hanneke de Klerk
Baie baie geluk. Alles wat mooi is vir jou
Baie geluk!
veels geluk Hanneke
View more comments
123...Daar begin 2026 se skooljaar by LSV.
Hou vas,hier gaaaaaan ons.✈️
1ste dag dinge ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Geseënde 2026 LSV🐊
Hier ervaar ek soveel hoop vir die toekoms!!!!!Dankie aan alle betrokkenes by Laerskool Vredendal.Julle vorm die stukrag van n gemeenskap.Kinders is kosbaar!!!!!❤❤❤❤❤❤❤
Alles wat mooi is vir 2026. Mag Die Here julle seën en almal veilig bewaar. Lekker skool hou en skool gaan.
Here bewaar almal asb.
🙏🙏🙏🙏
View more comments
Is julle reg vir 2026 Dallers?
Habakuk 3:19
“Die Here my God gee my krag; Hy maak my voete soos dié van ’n ribbok en laat my veilig loop op die hoogtes.”
Ons is reg vir 2026. Kan nie wag om julle môre te sien nie. ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Als wat mooi is vir al die Dallers vir 2026. Kry sommer gevoel dit gaan n baie geseende jaar wees.
Pragtig Dallers dit is en sal n geseende Jaar wees Alle seen en Voorspoed vi 2026
View more comments
🎒 SNAPP – die rugsak wat skool toe gaan snap!
Boeke te swaar? Rug te seer?
👉 Snapp het jou kind se rug gedek!
✔️ Stewig & gemaklik
✔️ 2 jaar waarborg
✔️ One Rugsak of Wheelie (rol hom!)
💰 Vanaf R850 | Wheelie R1400
📦 Beskikbaar by die skool of bestel aanlyn
Snapp – slim sakke vir slim kinders! 😎📚 ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Ons wens vir tannie Samalia geluk wat in die vakansie verjaar het. ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Seeninge in oorvloed Tannie🌹🌹
Baie geluk tannie Samalia.
Hartlik geluk Samalia, jy dra jou jare baie goed, jy's bevoorreg om saam met klein kinders en vrolike klompie 'n plekkie te deel, alhoewel jy jou eie plekkie het, geniet mooi jare wat jou gegun word and be happy 😊
Geniet jou verjaardag.Net vreugde toegebid op die jaar vorentoe.
View more comments
Ons wens vir tannie Maralize geluk wat in die vakansie verjaar het. ... See MoreSee Less
Comment on Facebook
Baie geluk.Mooiste toegebid op jaar vorentoe.
Happy birthday Maralize
Baie geluk!! Mag Jesus jou ryklik seën!
Baie geluk jou vriendelike mensie! Geniet jou daggie🎉🎊🥳‼️
Hoop jyt lekker verjaar Maralize!🥳🥳 ons waardeer jou so.
Baie geluk
Happy birthday maralize
Baie geluk en seen
Baie, geluk Marelize. Mag jou nuwe lewensjaar vir jou geseënd en mooi wees. 🎈🎈🎈🎈
View more comments